TRANS/VAAL
A powerful dance-theatre exploration of identity and belonging.
Written by: Wim Vorster
Directed by: Marie-Heleen Coetzee
Choreographed and performed by: Ignatius van Heerden
Music by: Franco Prinsloo
Lighting Design by: Wayne van der Schyff-Small
Set Design by: Nadine Minnaar (Scenevisuals)
Language: Afrikaans
Genre: Dance Theatre
A haunting and deeply human story comes to life in TRANS/VAAL – a new Afrikaans-language dance theatre work that courageously explores the complexities of identity, belonging, and self-acceptance against the backdrop of 1980s rural South Africa.
Set in a small Transvaal town, the production follows the coming-of-age journey of a young Afrikaner boy who feels different in a world that values conformity above all else. Through a series of evocative, poetic, and often humorous vignettes, he discovers what it means to live truthfully – to embrace his identity despite the suffocating expectations of his conservative community.
With van Heerden’s signature fusion of choreography and storytelling, TRANS/VAAL uses movement as a visceral language of emotion. The choreography captures both the tenderness and turmoil of self-discovery, transforming the stage into a living landscape of memory and resistance. Wim Vorster’s text adds lyrical depth and psychological nuance, while Franco Prinsloo’s evocative score and Wayne van der Schyff-Small’s lighting design create a world that pulses with both tension and compassion. Under the direction of Marie-Heleen Coetzee, all these outstanding elements flow together effortlessly – her direction gives the production rhythm, balance, and a profound humanity.
A simple yet symbolic set – designed by Nadine Minnaar of Scenevisuals – grounds the piece in the textures of rural South Africa: a rusty bed, a suitcase filled with corn, the echoes of a past that still lingers.
TRANS/VAAL is not only a deeply personal narrative; it is a universal story about courage, authenticity, and the struggle to be seen. This groundbreaking production offers a powerful reflection on identity and acceptance that resonates across generations and cultures.
Venue: South African State Theatre – SK theatre
5 November 11:00 and 19:00 / 6 November 11:00 / 7 November 19:00 / 8 November 11:00 and 15:00 / 9 November 15:00
TRANS/VAAL – ’n Kragtige Dans-teaterstuk oor Identiteit en aanvaarding
Skrywer: Wim Vorster
Regisseur: Marie-Heleen Coetzee
Choreografie en spel: Ignatius van Heerden
Musiek: Franco Prinsloo
Beligtingsontwerp: Wayne van der Schyff-Small
Stelontwerp: Nadine Minnaar (Scenevisuals)
Taal: Afrikaans
Genre: Dans-teater
’n Roerende en diep menslike verhaal ontvou in TRANS/VAAL – ’n nuwe Afrikaanse dans-teaterproduksie wat met eerlikheid en moed die temas van identiteit, behoort en selfaanvaarding ondersoek teen die agtergrond van 1980’s-plattelandse Suid-Afrika.
Die produksie volg die grootwordingsvrehaal van ’n jong Afrikanerseun wat anders voel in ’n wêreld waar gehoorsaamheid en aanpassing hoog geag word. Deur ’n reeks poëtiese, soms humoristiese en dikwels pynlike vignettes, ontdek hy wat dit beteken om eerlik met homself te wees – om sy identiteit te aanvaar, ten spyte van die verwagtinge van sy konserwatiewe gemeenskap.
Met Ignatius van Heerden se kenmerkende vermenging van beweging en storievertelling, gebruik TRANS/VAAL dans as ’n taal van emosie. Die choreografie vang beide die broosheid en innerlike stryd van selfontdekking vas en verander die verhoog in ’n lewende landskap van geheue en weerstand. Wim Vorster se teks gee liriese diepte en psigologiese insig, terwyl Franco Prinsloo se musiek en Wayne van der Schyff-Small se beligting ’n wêreld skep wat pulseer tussen spanning en deernis. Onder die beheer van Marie-Heleen Coetzee vloei al hierdie uitstaande elemente moeiteloos saam – haar regie gee die produksie ritme, balans en ’n diep menslikheid.
Die eenvoudige maar betekenisvolle stel – ontwerp deur Nadine Minnaar van Scenevisuals – plaas die verhaal binne die teksture van plattelandse Suid-Afrika: ’n verroeste bed, ’n tas vol mielies, en die eggo’s van ’n verlede wat steeds voelbaar is.
TRANS/VAAL is nie net ’n persoonlike verhaal nie; dit is ’n universele refleksie oor moed, egtheid en die soeke om gesien te word. Hierdie baanbrekende produksie bied ’n kragtige besinning oor identiteit en aanvaarding wat gehoorlede van alle agtergronde sal raak en inspireer.
South African State Theater – SK theatre
5 November 11:00 en 19:00 / 6 November 11:00 / 7 November 19:00 / 8 November 11:00 en 15:00 / 9 November 15:00
Nkhensani Mafuyeka
Nkhensani@statetheatre.co.za
079 296 3871
South African State Theatre
http://www.statetheatre.co.za
