SA premiere run of Die Goeie Pa

Erika Marais in Die Goeie Pa. Photo credit: Jeremeo Le Cordeur.

A new production of Gail Louw’s internationally acclaimed play THE GOOD DAD will have its South African premiere run at The Drama Factory.

It will be performed from 28 June until 3 July.

DIE GOEIE PA is created by the award-winning creative team that brought us THE UNLIKELY SECRET AGENT, which was nominated for eight Fleur du Cap Theatre Awards, with Paul du Toit winning Best Director.

Presented by Unlikely Productions, the play features Erika Marais, who was nominated for Best Actress for her portrayal of Eleanor Kasrils in THE UNLIKELY SECRET AGENT.

Paul du Toit translated the text into Afrikaans for DIE GOEIE PA and once again collaborates with Erika to direct her in this play.

The South African premiere run of Gail Louw’s play follows two highly successful runs in London.

Comments about the production include, “A must-see” (Broadway World); “Heartfelt, raw and vivid” (London Pub Theatres); “Brutally honest. Well worth an hour of anyone’s time” (Pocket Size Theatre) and, “Utterly compelling” (View from the Outside).

A happy family. A good father. Everyone thought they were a lovely family. But every family has something to hide and drawn curtains hide dark secrets.

DIE GOEIE PA explores the dramatic journey of three characters, a mother and her twin daughters, and the psychological effects of their abuse: denial, guilt, jealousy and Stockholm Syndrome.

The play is a powerful but gentle telling of a devastating story, a moving account of survival and redemption.

“Gail Louw’s lyrical text lends itself to theatre of the mind and so for the design of this production, I wanted to allow the audience space to engage with the various prisons that keep these characters captive, joining them in their search for absolution, redemption, and freedom” says director Paul du Toit.

“I am honoured to be performing this important story in my home country, South Africa, and in my home language, Afrikaans,” says actress and producer Erika Marais.

Presented by Unlikely Productions, DIE GOEIE PA is written by Gail Louw, performed by Erika Marais and translated and directed by Paul Du Toit. Sound Design is by Jahan Beukes.

PG 16 – Mature Content GBV

DIE GOEIE PA will be performed at The Drama Factory on:

Tues 28th June to Saturday 2 July 19:30
Wednesday 29 June and Saturday 2 July 15:30
Sunday 3 July 16:00

Book for all shows securely online with a credit card at www.thedramafactory.co.za

For enquiries contact 073 215 2290

With its fully licensed bar and cosy, welcoming atmosphere, The Drama Factory is the perfect venue to enjoy top-quality entertainment with a group of friends or family. The solar-powered invertor ensures the show will always go on, even when there is load-shedding.

Make a staycation of a visit to The Drama Factory, booking in with one of their wonderful accommodation partners. Spend the night at The Views Guesthouse, 185 on Beach or Majorca House to enjoy the beauty and many other activities on offer in the surrounding Helderberg region. Visit The Drama Factory website for further details.

The Drama Factory is situated at 10 Comprop Sq, Henry Vos Close, Asla Business Park, Strand, Western Cape. Parking is available at the venue.


Suid Afrikaanse premiere van die internasionaal bekroonde teaterstuk THE GOOD DAD by THE DRAMA FACTORY

‘n Nuwe, Suid Afrikaanse produksie van Gail Louw se internasionaal bekroonde teaterstuk THE GOOD DAD gaan sy Suid Afrikaanse debuut maak by The Drama Factory van 28 Junie tot 3 Julie.

DIE GOEIE PA is die skepping van die bekroonde kreatiwe span wat THE UNLIKELY SECRET AGENT vervaardig het. Dit is vir agt Fleur Du Cap Theatre Teater Toekennigs genomineer, met Paul du Toit wat Beste Akteur gewen het.

Dit word aangebied deur Unlikely Productions, met Erika Marais, wat ‘n nominasie ontvang het vir haar vertolking van Eleanor Kasrils in the UNLIKELY SECRET AGENT, in die hoofrol.

Paul du Toit span weer saam met Erika Marais en het die vertaling in Afrikaans en regie behartig.

Die Suid Afrikaanse premiere van Gail Louw se teaterstuk volg op twee hoogs suksesvolle speelvlakke in London.

Terugvoer op die produksie sluit in: “A must-see” (Broadway World); “Heartfelt, raw and vivid” (London Pub Theatres); “Brutally honest. Well worth an hour of anyone’s time” (Pocket Size Theatre) and, “Utterly compelling” (View from the Outside).

‘n Gelukkige familie.’n Goeie Pa. Amal het gedink hulle was ‘n lieflike gesin. Maar elke familie het iets om weg te steek, en agter toegetrekte gordyne skuil donker geheime.

DIE GOEIE PA word vertel uit die oogpunt van drie karakters, ‘n ma en haar tweeling dogters, en verken die psigologiese uitwerking van mishandeling: ontkenning, skuld, jaloesie en Stockholm sindroom.

Die stuk is ‘n kragtige maar teer vertelling van ‘n donker storielyn, ‘n roerende verhaal van oorlewing en verlossing.

”Gail Louw se liriese teks onderskat die verbeelding van die gehoor nie vir een sekonde nie en dus toe dit by ontwerp van die produksie kom, wou ek die gehoor genoeg ruimte laat om deur hulle eie verbeelding met die karakters te verkeer in die verskeie situasies wat hulle gevange hou’,se regiseur Paul du Toit.

Aktrise en vervaardiger Erika Marais se: “Ek voel bevoorreg om hierdie belangrike storie in my tuisland Suid_Afrika en in my eie huistaal Afrikaans op te voer.”

DIE GOEIE PA met Erika Marais word aangebied deur Unlikely Productions, is geskryf deur Gail Louw, en vertaling en regie deur Paul du Toit. Klank ontwerp deur Jahn Beukes.

PG 16 – Mature Content GBV

DIE GOEIE PA word opgevoer by The Drama Factory op:

Dinsdag 28 Junie tot Saterdag 2 Julie 19:30
Woensdag 29 Junie en Saterdag 2 Julie 15:30    
Sondag 3 Julie 16:00

Bespreek vir alle vertonings veilig aanlyn met ‘n kreditkaart by www.thedramafactory.co.za

Vir navrae kontak 073 215 2290

Met ‘n volle gelisensiëerde kroeg en gesellige atmosfeer, is The Drama Factory die perfekte lokaal om top-klas vermaak te geniet saam met ‘n groep vriende of famile. En danksy ’n sonkrag aangedrewe omskakelaar,is daar geen onderbrekings in vertonings nie, selfs tydens beurtkrag.

Omskep u besoek aan The Drama Factory in heerlike verblyf deur by een van hulle akkommodasie vennote te bespreek. Spandeer ‘n nag by The Views Guesthouse, 185 on Beach of Majorca House, en geniet die skoonheid en vele ander aktiwiteite van die Helderberg streek.

Vir meer inligting besoekThe Drama Factory se webtuiste.

The Drama Factory is gelëe te 10 Comprop Sq, Henry Vos Singel, Asla Besigheids Park, Strand, Wes-Kaap. Parkering is beskikbaar by die lokaal.


Christine Skinner
christinemskinner@gmail.com
082 855 7277
Unlikely Productions
https://www.thedramafactory.co.za/show/erika2022/

Erika Marais in Die Goeie Pa. Photo credit: Jeremeo Le Cordeur.
Erika Marais in Die Goeie Pa. Photo credit: Jeremeo Le Cordeur.