Francois van Rensburg is back with a new single

Francois van Rensburg - Cowboys don't cry

Cowboys don’t cry – A song about defenselessness and hope!

Francois van Rensburg is a award winning radio presenter as well as a well-known actor and TV presenter. “Cowboys Don’t Cry” is his latest single release as part time singer / songwriter.

Everyone knows the saying: “Cowboys don’t cry”. He wrote a song about this after he stopped at a traffic light one day and saw a man begging for help and money. “I did not have any money or anything with me at that stage to give to him, but I rolled down my window to just have a chat to him. The man stood there defenseless and when I asked him about his wellbeing, he answered: Cowboys don’t cry”.

This made Francois think about how we have been taught since childhood that we need to persist in hard times.

In earlier days it was almost unheard of for men to show or talk about their feelings. Men always had to be strong and never show their emotions, but at the end of the day we are all just human and there’s also power in defenselessness. “This inspired me to tell this man’s story and to remind me that when I stand in front of a challenge, there are other people who are worse off than me.

Through the years many things changed and today I know that strong men are also allowed to have feelings and we are also allowed to cry. Sometimes we cry in the rain so that no one can see your tears, but there are precious lessons to be learned in shared sorrow”.

Music is still a passion project for Francois and although he does it part time it gives him endless joy to release at least two new singles every year and his fans are very thankful for that!

COWBOYS DON’T CRY is available on all digital platforms. Download it here:
https://distrokid.com/hyperfollow/francoisvanrensburg/cowboys-dont-cry

SOCIAL MEDIA LINKS: 
Facebook: https://www.facebook.com/francois.vanrensburg.9
Instagram & Twitter: @FrancoisvRens


PUBLICIITY & MARKETING:
STARBURST PROMOTIONS
Alishia van Deventer
Cel: 083 635 4717
E-mai: alishia@starburstmusic.co.za
Website: www.starburstmusic.co.za


Alishia van Deventer
alishia@starburstmusic.co.za
083 635 4717
Starburst Promotions
http://www.starburstmusic.co.za



Francois van Rensburg is terug met nuwe enkelsnit

“Cowboys Don’t Cry” is sy jongste enkelsnitvrystelling as deeltydse sanger en liedjieskrywer.

Francois van Rensburg is ‘n bekroonde radio-aanbieder en ook bekend as akteur en TV-aanbieder. “Cowboys Don’t Cry” is sy jongste enkelsnitvrystelling as deeltydse sanger en liedjieskrywer.

Almal ken die gesegde: “Cowboys don’t cry”. Hy het ‘n liedjie hieroor geskryf nadat hy eendag by ‘n verkeerslig stilgehou het waar ‘n man vir hulp en geld gestaan en vra het. “Ek het nie op daardie stadium kontant of enigiets anders by my gehad om vir hom te gee nie, maar ek het my ruit ’n entjie afgedraai om ’n geselsie aan te knoop. Die man het weerloos daar gestaan en toe ek oor sy welstand uitvra, het hy geantwoord: Cowboys don’t cry”.

Dit het Francois laat dink hoe ons van kleins af geleer is dat ’n mens moet volhard in moeilike tye.

Voorheen was dit byna taboe vir mans om oor hulle gevoelens te te praat. Daar is van ‘n man verwag om altyd sterk te wees en nie emosie te wys nie, maar op die ou einde bly ons almal net mens en is daar krag in weerloosheid. “Dit het my geïnspireer om sy storie te vertel en herinner my as ek self voor ’n uitdaging staan, dat daar ander mense is wat erger af is as ek. Deur die jare het baie dinge verander en vandag weet ons dat sterk mans ook mag voel en mag huil. Soms huil mens net in die reën, sodat ander nie jou trane kan sien nie, maar daar lê kosbare lesse in gedeelte smart”.

Musiek bly steeds ‘n passieprojek vir Francois, alhoewel deeltyds verskaf dit hom oneindige vreugde om ten minste twee keer per jaar ‘n nuwe enkelsnit vry te stel en sy aanhangers is hom maar al te dankbaar daarvoor!

COWBOYS DON’T CRY is beskikbaar op alle digitale platforms. Laai dit hier af:
https://distrokid.com/hyperfollow/francoisvanrensburg/cowboys-dont-cry

SOSIALE MEDIA SKAKELS: 
Facebook: https://www.facebook.com/francois.vanrensburg.9
Instagram & Twitter: @FrancoisvRens


PUBLISITEIT & BEMARKING:
STARBURST PROMOSIES
Alishia van Deventer
Sel: 083 635 4717
E-pos: alishia@starburstmusic.co.za
Webblad: www.starburstmusic.co.za


Alishia van Deventer
alishia@starburstmusic.co.za
083 635 4717
Starburst Promotions
http://www.starburstmusic.co.za