Kyle September releases new single

Kyle September - Little Things

Kyle September is known for his positive upbeat music and his latest single is no exception.

Written by the man himself, LITTLE THINGS is a vibey pop song about embracing the little things in life that bring us joy.

“We have all been through a stressful couple of months because of the pandemic and that there is no joy left in our lives,” he shares. “We have been so focused on managing the big things, that we have ignoring the little things that can bring us joy. This song is my reminder to everyone to stop and enjoy these little things, even amongst the chaos.”

According to the singer-songwriter, the song is very special to him because it is the first new song that he has written since 2018. “LITTLE THINGS is a very catchy, fun and joyful song that will have you singing and dancing along from the get-go. For any Zombie land fans, this one is especially for you.”

The track is his third release in the past two years and follows in the footsteps of Sweetness and Analog Heart, which were both extremely well received and play listed on most major radio stations nationwide.

Kyle has been working in the music industry for around ten years and boasts a BMus Honours degree from the Wits School of Arts.

Over the years, he has had several career highlights, including performing at Afriski, opening for Francois van Coke at the Misty Waters Festival, and co-hosting an online show with Graeme Watkins during lockdown. 

Although his mind is occupied by music 24/7, he also enjoys playing sport and has been a part-time sports coach since 2009.

He is currently finalising his debut album, which is scheduled for release next year. 

 LITTLE THINGS is a feel-good song that will appeal to listeners of all ages.

Download it here: http://hyperurl.co/Allthelittlethings

SOCIAL MEDIA LINKS
Facebook: https://www.facebook.com/kyleseptembermusic
Instagram: www.instagram.com/kyleseptember
YouTube: https://www.youtube.com/channel/UCMRJAZoFz1sGbFqrxfO6cdA


PUBLICITY & MARKETING
Starburst Promotions
Alani Coetsee
Cell: 072 442 6918
E-mail: alani@starburstmusic.co.za
Website: www.starburstmusic.co.za


Alishia van Deventer
alishia@starburstmusic.co.za
083 635 4717
Starburst Promotions
http://www.starburstmusic.co.za



Kyle September stel nuwe enkelsnit vry!

Kyle September is bekend vir sy opgewekte positiewe musiek en sy nuutste enkelsnit is geen uitsondering nie. 

LITTLE THINGS is ’n lekkerluister-popsnit, uit sy eie pen, wat daaroor gaan om die klein dingetjies in die lewe te waardeer wat vir jou vreugde bring. 

“Die pandemie het soveel spanning kom veroorsaak, dat baie van ons nie meer die lewe geniet nie,” verduidelik hy. “Ons fokus so baie op die groot goed, dat ons heeltemal vergeet van die klein plesiertjies wat vir ons vreugde kan bring. Hierdie liedjie herinner almal om vir ’n oomblik stil te staan en die klein goedjies te waardeer, al gaan dit dol.”

Volgens die sanger en liedjieskrywer, lê dié snit hom na aan die hart omdat dit die eerste nuwe liedjie is wat hy sedert 2018 geskryf het. “LITTLE THINGS is ’n prettige liedjie wat almal uit die staanspoor uitnooi om saam te sing en dans. Hierdie een is spesiaal van diegene wat van Zombieland hou.”

Hierdie enkelsnit is sy derde vrystelling sedert 2020 en volg in die voetspore van Sweetness en Analog Heart, wat albei uitstekend ontvang is en gereelde radiospeeltyd op nasionale radiostasies landswyd kry.

Kyle is al vir die afgelope tien jaar in die musiekbedryf doenig en spog met ’n honneursgraad in BMus van Wits School of Arts.

Oor die jare, het hy verskeie loopbaanhoogtepunte gehad, insluitend sy optrede by Afriski, ’n openingsvertoning vir Francois van Coke by die Misty Waters-fees, en om saam met Graeme Watkins ’n aanlynvertoning te hou gedurende grendeltyd.

Alhoewel hy vier-en-twintig-uur per dag aan musiek dink, geniet die musikant ook sport en is hy al sedert 2009 ’n deeltydse afrigter.

Hy is tans besig om sy debuut-album, wat volgende jaar vrygestel word, te finaliseer.

 LITTLE THINGS is ’n goedvoel-liedjie wat sal aanklank vind by gehore van alle ouderdomme.

Laai dit hier af: http://hyperurl.co/Allthelittlethings

SOSIALEMEDIASKAKELS
Facebook: https://www.facebook.com/kyleseptembermusic
Instagram: www.instagram.com/kyleseptember
YouTube: https://www.youtube.com/channel/UCMRJAZoFz1sGbFqrxfO6cdA


PUBLISITEIT & BEMARKING
Starburst Promosies
Alani Coetsee
Sel: 072 442 6918
E-pos: alani@starburstmusic.co.za
Webblad: www.starburstmusic.co.za


Alishia van Deventer
alishia@starburstmusic.co.za
083 635 4717
Starburst Promotions
http://www.starburstmusic.co.za