ADAM releases new single – Flippen Skaars

ADAM

It has been a year since South Africa’s favourite male pop group, ADAM (Hugo Ludik, Kyle Grant and Christoff de Beer), announced that they are back together and they have decided to celebrate twelve months of excitement and success with the release of a brand-new single!

FLIPPEN SKAARS is a catchy pop song, written and produced by Hugo Ludik, that invites you to sing along and tells fans how special they are.

“It is about someone who has been in a relationship for a while and realizes that he never tells his partner how special she is,” explains Hugo. “I wrote this because I struggled to express my feelings and say: ‘I love you’ when I was younger. It has become easier over the years and now I make a point of telling my wife how much I love her and how special she is to me.”

According to the musician and producer, the purpose of the song is to give hope in these difficult times where young people are struggling with self-esteem problems and mental health issues and to make them realize that everyone is unique and special and that a person’s true value is not determined by how many followers he/ she has on social media.

FLIPPEN SKAARS is the group’s fourth single in its current format and follows in the footsteps of gems like Liefde Is, Come Again and Pa se Hand, which were all extremely well received and charted on several radio stations.

“The three of us work incredibly well together. Christoff is an amazing musician and songwriter. He wrote our next single, which will be released early next year. Being in ADAM is like being able to make music with your brothers/ best friends. A great privilege,” Hugo shares.

ADAM has been making waves in the Afrikaans Music Industry since 2011 and has produced several gold status albums and numerous radio hits.

Their energetic stage presence, unique sound and catchy lyrics have resonated with audiences from the get-go and have also secured them slots at some of the country’s most sought-after festivals and functions.

The trio reveals that they are currently recording new songs for next year and plans on doing as much live performances as possible over the next few months.

FLIPPEN SKAARS is a feel-good song with an inspirational message and is now available on all digital platforms.

Download it here: https://music.apple.com/za/album/flippen-skaars/1591188652?i=1591188658

SOCIAL MEDIA LINKS:
Facebook: https://www.facebook.com/adamgroep/
Twitter: @adamgroep
Web: www.adamband.co.za


PUBLICITY & MARKETING:
STARBURST PROMOTIONS
Alishia van Deventer
Cell: 083 635 4717
E-mail: alishia@starburstmusic.co.za
Website: www.starburstmusic.co.za


Alishia van Deventer
alishia@starburstmusic.co.za
083 635 4717
Starburst Promotions
http://www.starburstmusic.co.za



ADAM stel nuwe enkelsnit, Flippen Skaars, vry

FLIPPEN SKAARS is ’n lekkerluister-popsnit, uit Hugo Ludik se eie pen wat jou uitnooi om saam te sing en vir luisteraars vertel hoe spesiaal hulle is.

Dit is skaars ’n jaar sedert Suid-Afrika se gunsteling manlike popgroep, ADAM, in hulle nuwe formaat (Hugo Ludik, Kyle Grant en Christoff de Beer) begin optree het en om twaalf maande van opwinding en sukses te vier, word bewonderaars met ’n splinternuwe liedjie bederf.

FLIPPEN SKAARS is ’n lekkerluister-popsnit, uit Hugo Ludik se eie pen en ateljee, wat jou uitnooi om saam te sing en vir luisteraars vertel hoe spesiaal hulle is.

“Dit gaan oor iemand wat al ’n ruk lank in ’n verhouding is en besef dat hy nie vir sy ander helfte genoeg vertel hoe besonders sy is nie,” verduidelik Hugo. “Ek het dit geskryf omdat ek self gesukkel het om my gevoelens uit te druk toe ek jonger was. Dit het makliker geword met tyd en ek maak ’n punt daarvan om vir my vrou te sê hoe lief ek haar het en hoe spesiaal sy vir my is.”

Volgens dié musikant en vervaardiger, is die doel van die liedjie om hoop te gee in moeilike tye waarin jongmense sukkel met selfbeeldprobleme en geestesgesondheid; om hulle te laat besef hoe uniek en spesiaal hulle is en dat ’n persoon se waarde nie bepaal word deur hoeveel volgelinge hy/ sy op sosiale media het nie.

FLIPPEN SKAARS is die groep se vierde vrystelling in sy huidige formaat en volg in die voetspore van Liefde Is, Come Again en Pa se Hand, wat almal goed ontvang is en bo-aan verskeie treffersparades gepronk het.

“Ons drie werk ongelooflik lekker saam. Christoff is ’n uitstekende musikant en liedjieskrywer en hy het ons volgende enkelsnit, wat vroeg volgende jaar beskikbaar sal wees, geskryf. Om deel te wees van ADAM is soos om saam met jou broers/ beste vriende musiek te maak; ’n groot voorreg,” deel Hugo.

ADAM maak al sedert 2011 opslae in die Afrikaanse vermaakbedryf en het al talle musiektoekennings (Ghoema en SAMA), goue albums en radio-treffers op hulle kerfstok.

Hulle energieke optredes, unieke klank en pragtige lirieke het van die begin af aanklank gevind by gehore van alle ouderdomme en vir hulle optredes losgeslaan by van die grootste geleenthede, feeste, skoue en funksies in die land.

Die trio verklap dat hulle hard aan die werk is om nuwe liedjies op te neem vir volgende jaar en dat hulle soveel as moontlik op die verhoog wil wees oor die volgende paar maande.

FLIPPEN SKAARS is ’n goedvoel-liedjie, met ’n inspirerende boodskap, en is nou aanlyn beskikbaar.

Laat dit hier af: https://music.apple.com/za/album/flippen-skaars/1591188652?i=1591188658

SOSIALEMEDIASKAKELS:
Facebook: https://www.facebook.com/adamgroep/
Twitter: @adamgroep
Web: www.adamband.co.za


PUBLISITEIT & BEMARKING:
STARBURST PROMOSIES
Alishia van Deventer
Sel: 083 635 4717
E-pos: alishia@starburstmusic.co.za
Webblad: www.starburstmusic.co.za


Alishia van Deventer
alishia@starburstmusic.co.za
083 635 4717
Starburst Promotions
http://www.starburstmusic.co.za