The Card Counter in cinemas this weekend

The Card Counter

Renowned writer and director Paul Schrader’s THE CARD COUNTER is finally hitting local cinemas this weekend and is not to be missed!

This intense, dark tale about loneliness, isolation and redemption tells the story of William Tell (Oscar Isaac), an ex-military interrogator turned gambler who travels from casino to casino, modestly working the poker tables and refusing to be recruited by gambling agent La Linda (Tiffany Haddish).

When he meets Cirk (Tye Sheridan), the troubled son of a man who served alongside him in the military, he sees it as an opportunity for redemption and atonement. So, he concocts a plan to mentor Cirk as an opportunity to forgive himself – and be forgiven in turn.

Told with Schrader’s trademark cinematic intensity, THE CARD COUNTER features riveting, rock-solid performances from Sheridan, while Dafoe is unsurprisingly excellent in a small but key role. However, the movie belongs to critically acclaimed and award-winning Isaac, and to Schrader’s terrifying script.

Isaac’s Tell is superbly supported by Emmy and Grammy award winner Haddish, who has established herself as one of the most sought-after comedic actresses and performers worldwide. She prepared for her role by hanging out and gambling in several casinos before they started production in early 2020.

The musical score and soundtrack were handled by Robert Levon Been, lead singer and songwriter for the group Black Rebel Motorcycle Club. He worked closely with Schrader, who is best-known as the screenwriter of intense cinematic classics such as Raging Bull and Taxi Driver, to write the tender, incantation-like songs that serve as an alternate narrative in the film.

Schrader uses THE CARD COUNTER, which received an 87% rating from Rotten Tomatoes, to examine broader horrors, delving deep into the theme of redemption. The film’s fascination lies in unpacking the psyche of its main character, and how he deals with the choices before him.

The film adds another weighty chapter to Paul Schrader’s long inquiry into man’s moral responsibility.

It is locally distributed by Filmfinity Pty (Ltd.) and will be released in South African cinemas on 22 October 2021.

Watch the trailer here: https://www.youtube.com/watch?v=RHhJ1G3kdbU


SOCIAL MEDIA LINKS


THE CARD COUNTER
Facebook: https://www.facebook.com/TheCardCounterFilm
Twitter: @CardCounterFilm
Instagram: @thecardcounter

FILMFINITY
Facebook: https://www.facebook.com/TeamFinityZA/


PUBLICITY & MARKETING
Starburst Promotions
Alishia van Deventer
Cell: 083 635 4717
E-mail: alishia@starburstmusic.co.za
www.starburstmusic.co.za


Alishia van Deventer
alishia@starburstmusic.co.za
083 635 4717
Starburst Promotions
http://www.starburstmusic.co.za



The Card Counter in plaaslike bioskope die naweek!

Die bekroonde draaiboekskrywer en regisseur, Paul Schrader, se nuutste rolprent – THE CARD COUNTER – is uiteindelik van hierdie naweek af in plaaslike bioskope te sien!

Hierdie intense, donker verhaal oor eensaamheid, isolasie en verlossing vertel die storie van William Tell (Oscar Isaac), ’n voormalige militêre ondervraer en dobbelaar, wat van casino-tot-casino reis en poker speel en glad nie te vinde is daarvoor om saam met die dobbelagent, La Linda (Tiffany Haddish), te werk nie.

Wanneer sy paaie met Cirk (Tye Sheridan), die seun van ’n man wat saam met hom in die weermag gedien het, kruis beskou hy dit as ’n geleentheid vir verlossing en versoening. Dus, bedink hy ’n plan om Cirk te mentor as ’n geleentheid om homself te vergewe – en op sy beurt vergewe te word.

Schrader is bekend vir die intensiteit waarmee hy sy verhale vertel en THE CARD COUNTER sluit uitstekende toneelspel van Haddish en Sheridan in, terwyl Dafoe net so puik is in sy kleiner sleutelrol. Dit is egter Isaac (’n bekroonde akteur) wat die kollig steel en lewe gee aan Schrader se skrikwekkende draaiboek.

Isaac se Tell word uitstekend ondersteun deur die Emmy- en Grammy-bekroonde Haddish, wat bekend is as een van die gewildste komiese aktrises en kunstenaars in die wêreld. Sy het behoorlik vir haar rol voorberei deur in verskeie casino’s te kuier en te dobbel voordat hulle begin skiet het.

Die klankbaan is deur die voorsanger en liedjieskrywer van Black Rebel Motorcycle Club, Robert Levon Been, behartig wat nou saam met Schrader, wat bekend is vir spanningsvolle klassieke rolprente soos Raging Bull en Taxi Driver, gewerk het om dié verhaal op ’n teer en besweringsagtige manier te vertel.

Schrader gebruik THE CARD COUNTER, wat met ’n Rotten Tomatoes-gradering van 87% spog, om dieper probleme te ondersoek en lê klem op die tema van vergifnis en verlossing. Die bekoring van die fliek lê in die manier waarop die psige van die hoofkarakter ontbloot word, asook die keuses wat hy maak.

Die rolprent voeg nog ’n gewigtige hoofstuk by Paul Schrader se konstante vraag oor die morele verantwoordelikheid van die mens.

Dit word plaaslik versprei deur Filmfinity Edms (Bpk.) en sal vanaf 22 Oktober 2021 in plaaslike bioskope te sien wees.

Kyk die lokprent hier: https://www.youtube.com/watch?v=RHhJ1G3kdbU


SOSIALEMEDIASKAKELS

THE CARD COUNTER
Facebook: https://www.facebook.com/TheCardCounterFilm
Twitter: @CardCounterFilm
Instagram: @thecardcounter

FILMFINITY
Facebook: https://www.facebook.com/TeamFinityZA/


PUBLISITEIT & BEMARKING
Starburst Promosies
Alishia van Deventer
Sel: 083 635 4717
E-pos: alishia@starburstmusic.co.za
Webblad: www.starburstmusic.co.za


Alishia van Deventer
alishia@starburstmusic.co.za
083 635 4717
Starburst Promotions
http://www.starburstmusic.co.za