Christiaan Baartman releases new music video

STOF

The music video, filmed by Leon Gropp, focuses on the great work that Food for Rhinos does, which is exactly what he saw in his dream.

After dreaming about hungry rhinos one night during lockdown, the talented singer and songwriter, Christiaan Baartman, decided to complete an old song and that is how his latest single – STOF – was born, which can currently be heard on radio stations across the country.

The music video, filmed by Leon Gropp, focuses on the great work that Food for Rhinos does, which is exactly what he saw in his dream.

“One of the first expenses people cut back on when times are tough, is charity donations. In my dream I saw rhinos starving and it broke my heart. It made me realize that we are all eat from the same ground and that is our responsibility to look after these animals,” Christiaan explains.

“We considered a lot of options while planning the video, but after Dr Nele Sabbe told us about the amazing work that Food for Rhinos is doing, I decided to focus the entire video on this non-profit organization – which needs R160 000 per month to feed rhinos.”

The video was shot on location in a Rhino Sanctuary that specializes in the rehabilitation and protection of rhinos that were affected be poaching. “There are many baby rhinos whose parents died, and they need a lot of food,” he says. “The best part of the filming process, was these babies who followed us around on set.”

Watch the video here: https://youtu.be/MsaoZSZmzCk

STOF is the ninety seventh single from this Huisgenoot Tempo and Ghoema-acclaimed artists own pen and follows in the footsteps of the catchy duet, ’n Vriend Soos Jy that he released with Mack Rapapali and it has been listened by more than two million people across the world. 

He is also very determined to make a difference in the lives of South African rhinos and to help preserve this specie for generations to come.

If you are interested, contact him directly of visit Food for Rhinos on Facebook and Instagram for more information.

Direct donations can be made at: gofund.me/a8e2547a

SOCIAL MEDIA LINKS:
Facebook: https://www.facebook.com/christiaankrit/   
Instagram: @christiaanbaartman
YouTube: https://www.youtube.com/user/ChristiaanRock/featured?view_as=subscriber  


PUBLICITY & MARKETING:
STARBURST PROMOTIONS
Gizela Arndt
Cell: 083 399 6869
E-mail: gizela@starburstmusic.co.za
Website: www.starburstmusic.co.za


Alishia van Deventer
alishia@starburstmusic.co.za
083 635 4717
Starburst Promotions
http://www.starburstmusic.co.za



Christiaan Baartman stel nuwe musiekvideo vry!

Christiaan Baartman pleit vir honger renosters in nuwe musiekvideo!

Nadat hy een aand gedurende inperking gedroom het oor renosters wat nie kos het om te eet nie, het die talentvolle sanger en liedjieskrywer, Christiaan Baartman, ’n ou liedjie gaan klaarskryf en so is sy nuutste enkelsnit – STOF – gebore, wat tans op radiostasies regoor die land gehoor kan word.

Die musiekvideo, wat deur Leon Gropp verfilm is, fokus op die goeie werk wat Food for Rhinos doen en presies is wat hy in sy droom gesien het.

“Een van die eerste plekke waar mense sny wanneer dit swaar gaan, is op liefdadigheidsfondse. In my droom het ek gesien hoe renosters honger ly en dit breek my. Ek besef toe dat ons almal kos uit dieselfde stof eet en dat dit die mens se werk is om na hierdie diere te kyk,” verduidelik Christiaan.

“Ons het baie opsies oorweeg toe ons die video beplan het, maar nadat ons by dr. Nele Sabbe gehoor het van die goeie werk wat Food for Rhinos doen, het ek besluit om die fokus van die video op hierdie nie-winsgewende organisasie – wat R160 000 per maand nodig het om renosters kos te gee – te plaas.”

Hierdie video speel af in ’n Renosterbewaringsgebied wat spesialiseer in die rehabilitasie en beskerming van renosters wat deur renosterstropery geaffekteer is. “Daar is baie wees renosterkalfies wie se ouers dood is as gevolg van wilddiewe en hulle kort baie kos,” sê hy. “Die beste deel van die opname was die einste babas wat agter ons aangeloop het om liefde te soek.”

Kyk die video hier: https://youtu.be/MsaoZSZmzCk

STOF is die sewe-en-negentigste liedjie uit dié Huisgenoot Tempo- en Ghoema-bekroonde musikant se pen en volg in die voetspore van die lekkerluister-duet, ’n Vriend Soos Jy, wat hy saam met Mack Rapapali uitgebring het en wat meer as twee miljoen ore bereik het.

Sodra inperkings opgehef word, beplan hy ook ’n landswye toer om sy nuwe musiek met bewonderaars te deel.

Hy is ook baie doelgerig om ’n verskil te maak in die lewens van renosters in ons land en nooi jou uit om te help om hierdie dierspesie vir die volgende generasie te bewaar.

Belangstellendes kan hom direk kontak of meer uitvind oor Food for Rhinos op Facebook en Instagram.

Direkte donasies kan gemaak word op: gofund.me/a8e2547a

Fotos van die renosters in die video:
https://www.dropbox.com/sh/90d82uhn2haqaud/AACGJyL0mdB3e0VoFMogQhgka?dl=0

SOSIALE MEDIA SKAKELS:
Facebook: https://www.facebook.com/christiaankrit/  
Instagram: @christiaanbaartman
YouTube: https://www.youtube.com/user/ChristiaanRock/featured?view_as=subscriber


Alishia van Deventer
alishia@starburstmusic.co.za
083 635 4717
Starburst Promotions
http://www.starburstmusic.co.za