Tailor & Tramp is back with a new single

Tailor & Tramp - ALLEY CAT

ALLEY CAT written by frontman Werner “Weerlig” Kruger, is a catchy song about a ‘wild card’ type of personality who is also a nice guy.

Tailor & Tramp stunned local audiences with their debut single, Midnight Temptation. Now this Pretorian group is back in the spotlight with a new, more impressive, song to showcase their incredible talent.

ALLEY CAT, produced by Mark Belling and written by frontman Werner “Weerlig” Kruger, is a catchy song about a ‘wild card’ type of personality who is also a nice guy.

“The song is actually a self-portrait, because all of my friends are always saying that I am a ‘wild card’,” explains Werner. “I think it is good to include something of yourself in your music, because it makes it honest and relatable. It is a nice light-hearted song that everyone will enjoy.”

A music video of the song will be available soon, but they don’t want to reveal too much at this stage.

ALLEY CAT follows in the footsteps of Midnight Temptation. The song was an instant hit and got playlisted by several major radio stations.

Tailor & Tramp consists of Werner, Fish Archer (lead guitar), Matthew Gerli (bass) and Reinhardt von Solms (drums) and has mastered the art of entertaining audiences with their unique Country-Rock sound.

Die group was established in 2018 after Werner and Fish started performing together as part of the music initiative, Uit Die Bloute.

Since then, they have done several live performances; the most notable of which was performing with Jo Black, Snotkop, Franja Du Plessis, Jay, Pieter Koen and more.

Although Covid-19 has thwarted many of their plans for 2021, they are busy working on their first album and plan to tour Nashville as soon as possible to introduce their music to the international market.

ALLEY CAT builds on the unique energetic sound and Country-Rock style for which Tailor & Tramp has become known for and is the perfect teaser of what this versatile group of musicians is planning for the future.

The song is available on all digital platforms. Download it here:
https://music.apple.com/za/album/alley-cat-single/1584086110

SOCIAL MEDIA LINKS
Facebook: https://www.facebook.com/Tailor-Tramp-102263375363620/?ref=page_internal
Instagram: @tailor_and_tramp


PUBLICITY & MARKETING
Starburst Promosies
Alani Coetsee
Sel: 072 442 6918
E-pos: alani@starburstmusic.co.za
Webblad: www.starburstmusic.co.za


Alishia van Deventer
alishia@starburstmusic.co.za
083 635 4717
Starburst Promotions
http://www.starburstmusic.co.za



Tailor & Tramp is terug met ‘n nuwe enkelsnit!

ALLEY CAT is ’n lekkerluister-snit uit die hoofsanger, Werner “Weerlig” Kruger, se eie pen.

Tailor & Tramp het met die intrapslag opslae gemaak met hulle debuut-enkelsnit, Midnight Temptation, en nou is dié Pretoriaanse viermanskap terug in die kollig met ’n splinternuwe enkelsnit wat musiekliefhebbers nog meer gaan beïndruk.

ALLEY CAT is deur Mark Belling vervaardig en is ’n lekkerluister-snit uit die hoofsanger, Werner “Weerlig” Kruger, se eie pen en gaan oor ’n troefkaart-tipe (wild card) persoon wat eintlik ’n oulike ou is.

“Eintlik is hierdie liedjie ’n tipe selfportret, want al my vriende sê altyd dat ek ’n ‘wild card’ is,” verduidelik Werner. “Ek dink dit is goed om iets van jouself in te sluit in jou musiek, want dit maak dit eerlik en mense kan daarby aanklank vind. Dit is ’n lekker ligsinnige liedjie en ek hoop dat mense dit sal geniet.”

’n Musiekvideo sal binnekort beskikbaar wees, maar op hierdie stadium wil hulle nog nie te veel hieroor verklap nie.

ALLEY CAT volg in die voetspore van Midnight Temptation wat baie goed ontvang is en tans speeltyd kry op van die grootste radiostasies in die land.

Tailor & Tramp bestaan uit vier talentvolle musikante, Werner, Fish Archer (hoofkitaarspeler), Matthew Gerli (baskitaarspeler) en Reinhardt von Solms (dromspeler) wat die kuns vervolmaak het om gehore te bekoor met hulle unieke Country-Rockklank.

Die groep is in 2018 gestig nadat Werner en Fish besluit het om vir die pret begin saamspeel het as ’n musiek-projek, Uit Die Bloute.

Sedertdien het hulle van krag-tot-krag gegaan en die verhoog gedeel met verskeie groot name, waaronder Jo Black, Snotkop, Franja Du Plessis, Jay, Pieter Koen en vele meer.

Alhoewel Covid-19 heelwat van hulle planne in die wiele gery het vir 2021, is hulle besig om te werk aan hulle eerste album en beplan hulle om binnekort in Nashville te gaan toer om hulle musiek aan die internasionale mark bekend te stel.

ALLEY CAT bou voort op die unieke energieke klank en Country-Rock styl waarvoor Tailor & Tramp reeds bekendheid verwerf het en is die perfekte lusmaker van wat hierdie veelsydige groep musikante vir die toekoms beplan.

Die liedjie is nou op alle digitale platforms beskikbaar. Laai dit hier af:
https://music.apple.com/za/album/alley-cat-single/1584086110

SOSIALEMEDIASKAKELS
Facebook: https://www.facebook.com/Tailor-Tramp-102263375363620/?ref=page_internal
Instagram: @tailor_and_tramp


PUBLISITEIT EN BEMARKING
Starburst Promosies
Alani Coetsee
Sel: 072 442 6918
E-pos: alani@starburstmusic.co.za
Webblad: www.starburstmusic.co.za


Alishia van Deventer
alishia@starburstmusic.co.za
083 635 4717
Starburst Promotions
http://www.starburstmusic.co.za