Kyle September releases Analog Heart music video

Kyle - Analog Heart

The video depicts the familiar battle between the heart and mind.

Kyle September has just released the music video for his new feel-good single, ANALOG HEART and it is already creating a buzz on local social networks.

The video depicts the familiar battle between the heart and mind. “A woman in her twenty-something’s is in the throes of the honeymoon phase, experiencing the need for connection and the sting of neglect. Although there are joyful moments between her and her lover, these contradict the distance that is reflected in the text messages shared between them,” explains director Cole Matthews. “She overthinks and goes over the details repeatedly. Eventually, she hears the message of Kyle’s music, a cheesy 80’s pop star on a VHS tape and decides to stop seeking the affection that she isn’t going to get from her partner and to put the phone down.”

According to Cole, a bassist and classically trained pianist who also worked with Kyle on the music video of his debut single Sweetness, he came up with the idea for the video after the song transported him back to some of his own past relationships. “The music video plays with time in a narrative that’s conventionally told on a straight line. Everything is presented as normal, suburban drama, but we chose to mix things up by swapping wardrobe but cutting back into the same moment in order to disorientate people and amplify the lead character’s internal conflict.”

It was filmed in an apartment in Linden because they wanted a space that reflected a demographic that is interest in modern taste with retro call-backs to the 80’s.

Watch the video here: https://youtu.be/9GlwcDRZs8c

ANALOG HEART is an upbeat pop song with personal significance. It was written by the singer-songwriter himself while he was on tour in Botswana. The title, however, pays homage to 2008 American Idol-winner David Cook’s debut album.

“As an artist I love watching creatives put together a work of art. It’s even more special when it’s my own artwork that’s the basis,” says Kyle.

“The director, Cole Matthews, is a good friend, talented musician and accomplished director. I trust his vision and professionalism. I gave Cole and the team he put together creative freedom and it was an absolute pleasure and honour watching them work and create. I’m very impressed with the music video they produced and I can’t wait for everyone to see their amazing work!”

The single follows on the festive summer anthem Sweetness, which was released in December 2020.

Kyle has been working in the music industry for around ten years and he is currently working on his third single, as well as his debut album, which he aims to release early next year.

ANALOG HEART is now available on all digital platforms.

Download it here:
http://hyperurl.co/n2xznd
https://music.youtube.com/watch?v=FTy18KtOkLc&feature=share

SOCIAL MEDIA LINKS
Facebook: https://www.facebook.com/kyleseptembermusic
Instagram: www.instagram.com/kyleseptember
YouTube: https://www.youtube.com/channel/UCMRJAZoFz1sGbFqrxfO6cdA


PUBLICITY & MARKETING
Starburst Promotions
Alani Coetsee
Cell: 072 442 6918
E-mail: alani@starburstmusic.co.za
Website: www.starburstmusic.co.za


Alishia van Deventer
alishia@starburstmusic.co.za
083 635 4717
Starburst Promotions
http://www.starburstmusic.co.za



Kyle September stel Analog Heart musiekvideo vry

Die video beeld die eeueoue stryd tussen die hart en verstand uit.

Kyle September het pas die musiekvideo van sy splinternuwe goedvoel-snit, ANALOG HEART, vrygestel en dit is reeds besig om soos ’n veldbrand op sosiale media te versprei.

Die video beeld die eeueoue stryd tussen die hart en verstand uit. “’n Vrou in haar twintigs is besig om die einde van die wittebroodfase van haar verhouding te beleef en het ’n behoefte aan nabyheid omdat sy afgeskeep voel. Alhoewel daar gelukkige oomblikke tussen haar en haar geliefde is, word dit weerspreek deur die afstand wat weerspieël word in die teksboodskappe wat hulle vir mekaar stuur,” verduidelik regisseur Cole Matthews. “Sy oordink die situasie en hoor uiteindelik die boodskap van Kyle, ’n vrolike popster uit die 80’s op ’n videokasset, se musiek. Net daar besluit sy om op te hou soek na die tipe liefde wat sy nie by haar maat gaan kry nie en sit sy die telefoon neer.”

Volgens Cole, ’n baskitaarspeler en klassieke pianis wat ook verantwoordelik was vir die musiekvideo van Kyle se debuut-enkelsnit Sweetness, is die idee vir die video gebore nadat die liedjie hom teruggevoer het na ’n paar van sy eie verhoudings uit die verlede. “Die musiekvideo skommel die tydlyn waarin die verhaal afspeel ’n bietjie rond. Alles word aangebied as ’n normale voorstedelike drama, maar die kleredrag verskil en ons sny terug in die oomblik in om mense disoriënteer en die hoofkarakter se innerlike konflik uit te beeld.”

Dit is in ’n woonstel in Linden verfilm omdat hulle ’n ruimte wou hê wat ’n demografie weerspieël wat belangstel in moderne smaak met elemente van die 80’s.

Kyk die video hier: https://youtu.be/9GlwcDRZs8c

ANALOG HEART is ’n opgewekte popliedjie wat vir hom, persoonlik, baie beteken. Dié snit is deur die sanger en liedjieskrywer self geskryf terwyl hy op toer was in Botswana. Die titel bring egter hulde aan David Cook, die wenner van American Idol in 2008, se debuut-album.

“As ‘n kunstenaar hou ek daarvan om te sien hoe kreatiewe mense iets kunstig en kreatiefs bymekaar bring. Dis selfs meer besonders as my eie kuns die basis vorm,” vertel Kyle.

“Die regisseur, Cole Matthews, is ‘n goeie vriend, talentvolle musikant en bekwame regisseur. Ek vertrou sy visie en professionaliteit. Ek het vir Cole en die span wat hy bymekaar gesit het, kreatiewe vryheid gegee en dit was ‘n absolute plesier en eer om te aanskou hoe hul werk. Ek is baie beindruk met die musiekvideo wat hul vervaardig het en kan nie wag vir almal om hul fantastiese werk te aanskou nie!”

Die enkelsnit volg in die voetspore van die goedvoel-somerskreet, Sweetness, wat in Desember 2020 vrygestel is.

Kyle is reeds vir meer as tien jaar in die musiekbedryf doenig en is tans besig om aan sy derde enkelsnit te werk, asook sy debuut-album wat hy vroeg volgende jaar wil vrystel.

ANALOG HEART is nou beskikbaar op alle digitale platforms.

Laai dit hier af:
http://hyperurl.co/n2xznd
https://music.youtube.com/watch?v=FTy18KtOkLc&feature=share

SOSIALEMEDIASKAKELS
Facebook: https://www.facebook.com/kyleseptembermusic
Instagram: www.instagram.com/kyleseptember
YouTube: https://www.youtube.com/channel/UCMRJAZoFz1sGbFqrxfO6cdA


PUBLISITEIT & BEMARKING
Starburst Promosies
Alani Coetsee
Cell: 072 442 6918
E-mail: alani@starburstmusic.co.za
Webblad: www.starburstmusic.co.za


Alishia van Deventer
alishia@starburstmusic.co.za
083 635 4717
Starburst Promotions
http://www.starburstmusic.co.za