Christiaan Baartman is back with another single

Christiaan Baartman - STOF

“STOF is about the person in your life who knows you best and always comes back no matter what,” says Christiaan Baartman about the meaning behind his brand-new single, which he co-produced with Leon Gropp.

According to the Huisgenoot Tempo and Ghoema-acclaimed musician, with his raspy voice, he wrote the chorus of the song years ago. A dream about starving rhinos inspired him to finish it and that is why these animals also feature in the music video.

“I don’t see this as my own creation, but as a letter to humanity from a greater place. There are always things in your life that are more important than others but protect what makes you a better person and get rid of the things that poison your life,” he explains. “It is a song that speaks to the heart and resonates with audiences of all ages.”

STOF is the ninety seventh single from Christiaan’s own pen and follows in the footsteps of the catchy duet, ’n Vriend Soos Jy that he released with Mack Rapapali and it has been listened by more than two million people across the world.

My Vrou and Die Beste Deel, released in 2020, were also very well received and charted on several radio stations.

Christiaan has been involved in the music industry for around two decades and released his first album in 2008 at the age of nineteen.

Some of his career highlights include winning Huisgenoot Tempo and Ghoema Awards, producing a children’s album with Leon Jonkman; progressing to the final rounds of Idols SA in 2006; opening for Smokie in 2012; performing at Huisgenoot Skouspel in 2007 as well as multiple casino performances in Gauteng.

To ensure that he stays relevant and on track with the latest music trends, the musician travels often. A place that has become like a second home to him is Nashville and he plans on returning as soon as possible.

As soon as lockdown is lifted, he also plans on touring the country and sharing new music with his fans.

This talented singer wants to speak to people’s hearts and give them hope and with STOF he definitely achieves this goal.

The song is now available on all digital platforms, download it here: https://distrokid.com/hyperfollow/christiaanbaartman/stof

SOCIAL MEDIA LINKS:
Facebook: https://www.facebook.com/christiaankrit/
Instagram: @christiaanbaartman
YouTube: https://www.youtube.com/user/ChristiaanRock/featured?view_as=subscriber
Twitter: @ChristiaanKrit


PUBLICITY & MARKETING:
STARBURST PROMOTIONS
Gizela Arndt
Cell: 083 399 6869
E-mail: gizela@starburstmusic.co.za
Website: www.starburstmusic.co.za


Alishia van Deventer
alishia@starburstmusic.co.za
083 635 4717
Starburst Promotions
http://www.starburstmusic.co.za

Christiaan Baartman is terug met nuwe enkelsnit

“STOF gaan oor daardie een mens in jou lewe, wat jou van binne na buite ken, en altyd terugkom ongeag van wat gebeur,” vertel Christiaan Baartman

“STOF gaan oor daardie een mens in jou lewe, wat jou van binne na buite ken, en altyd terugkom ongeag van wat gebeur,” vertel Christiaan Baartman oor die betekenis agter sy splinternuwe enkelsnit, wat hy saam met Leon Gropp vervaardig het.

Volgens dié Huisgenoot Tempo- en Ghoema-bekroonde musikant, met sy rasperstem, het hy die koor van die liedjie al jare terug geskryf, maar dat ’n droom oor renosters wat nie kos het om te eet nie hom geïnspireer het om dit klaar te maak. Dit is ook hoekom die musiekvideo van hierdie snit op renosters, wat uit dieselfde stof as mense gemaak is, fokus.

“Ek sien hierdie nie as my skepping nie, maar as ’n brief aan die mensdom van ’n groter plek. Daar is altyd dinge in jou lewe wat belangriker is as ander, maar beskerm dit wat jou ’n beter mens maak en raak ontslae van die dinge wat jou lewe vergiftig,” verduidelik hy. “Dit is ’n liedjie wat met die hart praat en sal aanklank vind by oud en jonk.”

STOF is die sewe-en-negentigste liedjie uit Christiaan se pen en volg in die voetspore van die lekkerluister-duet, ’n Vriend Soos Jy, wat hy saam met Mack Rapapali uitgebring het en wat meer as twee miljoen ore bereik het.

My Vrou en Die Beste Deel, wat in 2020 vrygestel is, is ook baie goed ontvang en het bo-aan verskeie treffersparades gekuier.

Christiaan is al byna vir twee dekades in die musiekbedryf doenig en het sy eerste album in 2008 uitgereik toe hy negentien was.

Van sy loopbaanhoogtepunte sluit in Huisgenoot Tempo- en Ghoema-toekennings; ’n kinderalbum saam met Leon Jonkman; om die finale rondte te bereik op Idols SA in 2006; om vir Smokie te open in 2012; sy optrede by Huisgenoot Skouspel in 2007; asook konserte by verskeie funksies regoor die land.

Hy reis gereeld om op hoogte te bly van die nuutste musiektendense en een van sy gunsteling-bestemmings is beslis Nashville, wat hy graag weer in die nabye toekoms wil besoek.

Sodra inperkings opgehef word, beplan hy ook ’n landswye toer om sy nuwe musiek met bewonderaars te deel.

Dié talentvolle sanger wil graag met mense se harte praat en vir hulle hoop gee en met STOF kry hy dit beslis reg.

Die liedjie is nou op alle digitale platforms beskikbaar. Laai dit hier af: https://distrokid.com/hyperfollow/christiaanbaartman/stof

SOSIALE MEDIA SKAKELS:
Facebook: https://www.facebook.com/christiaankrit/
Instagram: @christiaanbaartman
YouTube: https://www.youtube.com/user/ChristiaanRock/featured?view_as=subscriber
Twitter: @ChristiaanKrit


Alishia van Deventer
alishia@starburstmusic.co.za
083 635 4717
Starburst Promotions
http://www.starburstmusic.co.za