Country Legends and Friends

Cheree

Country Legends and Friends unite in Lefra’s Cellar Concert on Sunday, 29 August.

Lefra’s Cellar Concerts presents:
Country Legends and Friends – Sunday, 29 August at 17:00
Bookings: www.itickets.co.za
More information at: www.lefra.com

Lefra’s popular Country Legends and Country Legends and Friends concerts have entertained music fans over the years and were presented annually at Carnival City under the direction of the “Big Daddy” of South African country music, Lance James. But early in 2020, Lance’s voice became silent forever. Lefra decided to pay tribute to Lance James and Country Legends was broadcasted in June. Country Legends and Friends will follow on Sunday, 29 August at 17:00. All bookings can be done at itickets.co.za or lefra.com at only R180 per ticket per household. The Lefra Cellar Concerts are presented with the proud support of Ambassador Execudrive, Angels Place Boutique Guesthouse, Britz Couriers and Removals, Hollywood Costumes, RSG, Sounds Good, Stable Inn Conference Centre and Wedding Venue, Van Loveren Wines and WS Pianos.

Lefra’s first Country Legends concert was staged in Carnival City’s Big Top Arena on August 5, 2006, and tickets was within weeks of going on sale. The royals of South African country music came together in one of the biggest country music shows ever. The resounding success of the Country Legends concerts continued annually, and in 2008 it changed to Country Legends and Friends. The concert in June of that year was also recorded and united the legends and friends Lance James, JJ Stephens, Jason Bradley, Cheree, Matt Hurter, Barbara Ray, Alan Ladd, Bobby Angel, Tommy Dell and the Rodeo Girls in the biggest country concert yet! Vrouekeur described the concert as a “country carnival” and tickets were also sold out! Country Legends and Friends will be broadcast as one of Lefra’s Cellar Concerts on Sunday, 29 August at 17:00.

Lefra has a special offer if you want to book for five Cellar Concerts at a time: you only pay R450.00, and save R450.00! After Country Legends and Friends, master actor Johny Klein brings the Sandveld and its people to your living room in Die Pomporrelkonsert on Sunday, 5 September. Our Cellar Concert on Sunday, 12 September is André, the Hilarious Hypnotist. Stage hypnosis in South Africa = André, The Hilarious Hypnotist. André has been performing throughout South Africa for the past two decades, and continues to entertain audiences with his laugh-out-loud performances nationwide, and now also online! On Sunday, 19 September, the lovely Lizz Meiring entertains us in Elke Ander Duim ‘n Dame. Get ready to sing along and dance with Pieter Smith on Sunday, 26 September in his production Van Haas Das tot Stukkie Van der Merwe! Pieter takes us on a nostalgic journey through his career. He breathes new life into old melodies, sings some of his big hits such as Op Die Eerste Een and Stukkie Van der Merwe, and there is also an acoustic section to maintain the intimacy of the Lefra Cellar Concerts. Gè Korsten’s incredible talent is celebrated in Frans Swart’s tribute production, Gé Sing: Hoor My Lied! on Sunday, 3 October at 17:00 with artists Louis Loock, Arina de Witt, Jannie Moolman, Taschè, the PJ Twins and Scott Engelbrecht, as well as a full orchestra.

All bookings can be done at www.itickets.co.za or www.lefra.com at only R180 per show per household, or at the special discount price of only R450.00 for five shows! Please also visit www.lefra.com for more information.


NOTE TO EDITORS:

1.            Lefra’s Cellar Concert Country Legends & Friendse will be streamed online on Sunday, 29 August 2021 at 17:00. For bookings, please visit www.itickets.co.za

2.            Lefra also has a special offer if viewers want to book for five productions at a time: they only pay R450.00, which is a saving of R450.00!

3.            We can do readers’ and listeners’ competitions for the performance. If you would like to make use of our competition line, please use the information below. We will draw and contact the winners, and forward their names to you for publication.

WIN ACCESS TO LEFRA’S CELLAR CONCERT COUNTRY LEGENDS & FRIENDS Three listeners/readers can win access to the live-steamed performance of Beautiful Noise on Sunday, 15 August 2021 @ 17:00. To take part in [PUBLICATION / RADIO / TV] and Lefra’s competition, you can SMS the following to 43366: WEN COUNTRY [PUBLICATION, RADIO, TV], then YOUR NAME AND SURNAME and then YOUR CITY OR TOWN. The same information can also be sent by e-mail to wen@lefra.com with LEFRA & [PUBLICATION] COUNTRY COMPETITION as subject. Winners will be contacted by telephone and the Editor’s decision is final. SMS’ cost R1.50 each.

4.            For interviews and media enquiries, please contact Charl Senekal at 011 815 3000 / 061 616 6138 or e-mail admin@lefra.com


MEDIA INQUIRIES Charl Senekal at 011 815 3000 or admin@lefra.com



Country Legendes en Vriende

Country Legendes en Vriende verenig op Sondag, 29 Augustus in Lefra se Kelderkonsert.

LEFRA SE KELDERKONSERTE BIED AAN:
COUNTRY LEGENDES EN VRIENDE – SONDAG, 29 AUGUSTUS OM 17:00
BESPREKINGS: WWW.ITICKETS.CO.ZA
MEER INLIGTING BY: WWW.LEFRA.COM

Lefra se gewilde Country Legendes- en Country Legendes en Vriende-konserte het musiekaanhangers deur die jare vermaak en was jaarliks by Carnival City aangebied onder die leiding van die “Big Daddy” van Suid-Afrikaanse countrymusiek, Lance James. Maar op 2 Maart verlede jaar word Lance se stem vir altyd stil. Lefra het besluit om hulde te bring aan Lance James, en is die Country Legendes-konsert in Julie uitgesaai as deel van Lefra se Kelderkonserte-reeks. Op Sondag, 29 Augustus word Country Legendes en Vriende om 17:00 uitgesaai, en besprekings kan by www.itickets.co.za of www.lefra.com gedoen word teen slegs R180.00 per huishouding. Die Lefra Kelderkonserte word aangebied met die trotse ondersteuning van Ambassador Execudrive, Angels Place Boetiekgastehuis, Britz Couriers and Removals, Hollywood Costumes, RSG, Sounds Good, Stable Inn Conference Centre and Wedding Venue, Van Loveren Wyne en WS Pianos.

Lefra se eerste Country Legendes-konsert word op 5 Augustus 2006 in die Big Top Arena van Carnival City aangebied, en word binne weke uitverkoop. Die koninklikes van Suid-Afrikaanse countrymusiek het geskitter in een van die grootste Country shows nog. Die dawerende sukses van die Country Legendes-konserte word jaarliks voortgesit, en in 2008 verander dit na Country Legendes en Vriende toe. Die konsert in Junie van daardie jaar word ook op film vasgelê en verenig die legendes en vriende Lance James, JJ Stephens, Jason Bradley, Cheree, Matt Hurter, Barbara Ray, Alan Ladd, Bobby Angel, Tommy Dell en die Rodeo Girls in die grootste country konsert nog! Vrouekeur beskryf die konsert as ‘n “kontreikarnaval” en is kaartjies ook uitverkoop! Die Country Legendes en Vriende word op Sondag, 29 Augustus om 17:00 as een van Lefra se Kelderkonserte uitgesaai.

Lefra het ‘n spesiale aanbod indien jy vir vyf Kelderkonserte op ‘n slag wil bespreek: jy betaal jy slegs R450.00, en bespaar R450.00! Na Country Legendes en Vriende, bring die meesterakteur Johny Klein die Sandveld en sy mense na jou sitkamer toe in Die Pomporrelkonsert op Sondag, 5 September. Ons Kelderkonsert op Sondag, 12 September is Andrè, die Skreeusnaakse Hipnotiseer. Verhooghipnose in Suid-Afrika = André, Die Skreeusnaakse Hipnotiseur. André tree al die afgelope twee dekades dwarsdeur Suid-Afrika op, en vermaak gehore steeds met sy skaterlag-vertonings landwyd, en nou ook aanlyn! Op Sondag, 19 September, vermaak die nimlike Lizz Meiring ons in Elke Ander Duim ‘n Dame. Maak jou reg vir saamsing en dans saam met Pieter Smith op Sondag, 26 September in Pieter Smith se Van Haas Das tot Stukkie Van der Merwe! Pieter neem ons op ‘n nostalgiese reis deur sy loopbaan. Hy blaas nuwe lewe in ou kenwysies, sing van sy groot treffers soos Op Die Eerste Een en Stukkie Van der Merwe, en daar is ook ‘n akoestiese afdeling om gestand te doen aan die intimiteit van die Lefra Kelderkonserte. Gè Korsten se ongelooflike talent word gevier in Frans Swart se huldeblykproduksie, Gé Sing: Hoor My Lied! op Sondag, 3 Oktober om 17:00 met kunstenaars Louis Loock, Arina de Witt, Jannie Moolman, Taschè, die PJ Twins en Scott Engelbrecht, asook ‘n volle orkes.

Alle besprekings kan by www.itickets.co.za of www.lefra.com gedoen word teen slegs R180 per vertoning per huishouding, of teen die lekker afslagbedrag van R450.00 vir vyf vertonings. Besoek gerus ook www.lefra.com vir meer inligting.


NOTA AAN REDAKTEURS:

1.            Lefra se Kelderkonsert, Country Legendes en Vriende, word op Sondag, 29 Augustus 2021 om 17:00 aanlyn uitgesaai. Besprekings kan by iTickets gedoen word teen R180.00 per huishouding, deur hulle webblad te besoek by www.itickets.co.za

2.            Lefra het ook ‘n spesiale aanbod indien kykers vir vyf produksies op ‘n slag wil bespreek: hulle betaal slegs R450.00, wat ‘n besparing van R450.00 is!

3.            Ons doen graag lesers- of luisteraarskompetisies vir die vertoning. Indien julle van ons kompetisielyn gebruik wil maak, sien asseblief die onderstaande inligting. Ons sal die wenners trek en kontak, en dan die besonderhede deurgee vir publikasie:

WEN TOEGANG TOT LEFRA SE KELDERKONSERTE BIED AAN: COUNTRY LEGENDES & VRIENDE

Drie lesers/luisteraars kan toegang wen tot Country Legendes en Vriende se aanlynvertoning op Sondag, 295 Augustus 2021 om 17:00. Om deel te neem aan [PUBLIKASIE/RADIO/TV] en Lefra se kompetisie, kan jy die volgende na 43366 SMS: WEN COUNTRY [PUBLIKASIE, RADIO, TV], dan JOU NAAM EN VAN en dan JOU STAD OF DORP. Dieselfde inligting kan ook per epos gestuur word aan wen@lefra.com met LEFRA & [PUBLIKASIE] COUNTRY KOMPETISIE as onderwerp. Wenners sal telefonies gekontak word en die beslissing van die Redakteur is finaal. SMS’e kos R1,50 elk.

4.            Vir onderhoude met die Besturende Direkteur van Lefra Produksies Frans Swart of enige navrae, kontak gerus vir Charl Senekal by 011 815 3000 / 061 616 6138 of epos aan admin@lefra.com.


MEDIA NAVRAE | Charl Senekal by 011 815 3000 of admin@lefra.com


Charl Senekal
admin@lefra.com
011 815 3000
Lefra Produksies
http://www.lefra.co.za

Barbara Ray en Lance James
Barbara Ray en Lance James
Bobby Angel
Bobby Angel