Cindy-Louise is back with a new single – Rise Up!

Cindy-Louise is back with a new single - Rise Up!

Rise Up is the perfect fusion between soft rock, pop & classical music & boasts a catchy, uplifting sound that is guaranteed to make listeners smile.

“It is something completely different from what I usually write, but the power in the song is mind-blowing and the energy just lifts my spirits,” shares South African singer and songwriter, Cindy-Louise about the meaning behind her latest single, RISE UP, which has just been released.

According to the versatile musician, currently based in the Netherlands, the song is the perfect fusion between soft rock, pop and classical music and boasts a catchy, uplifting sound that is guaranteed to make listeners smile.

She explains: “It is a kind of rising from the ashes story. Breaking free from other people’s expectations and moving forward with the support of my family and fans.”

The track, written by the artist herself, will also be accompanied by a music video that is scheduled for release later this month.

It was directed by Antonia Ackermans from Manda Productions and was filmed with an abstract approach and special camera techniques to complement the strong message conveyed in the song.

“Antonia was just fantastic and truly exerted herself to ensure the video was conceptual and playful by combining old and new film techniques,” says Cindy-Louise. “The scenes are also very cool, and the colours used make for a visually pleasing scene.”

RISE UP follows hot on the heels of her previous single, Femme Fatale, which was extremely well received and has already been streamed more than 22 000 times on Spotify alone. The music video has also had nearly 55 000 hits on YouTube.

Cindy-Louise made her debut in 2019. In addition to a few popular singles (Make It Out Here Alive, The Mask), she also recently released her first album, Humanity in 2021.

The artist has a lot of exciting plans for the future that include releasing new music that incorporate a different mix of genres. “I am always busy entertaining and connecting with my fans. If you haven’t yet seen my, Instagram, TikTok or YouTube channel, go and have a look to stay up to date with my upcoming releases and new and interesting adventures (especially in the Netherlands).”

Despite being far from home, it is important for Cindy-Louise to share her music with local fans. RISE UP combines powerful lyrics and a catchy tune that will definitely resonate with audiences of all walks of life.

Download the single here: https://lnk.to/g0YtEYqR

SOCIAL MEDIA LINKS:
Facebook: https://www.facebook.com/cindylouiseofficial/
Instagram: https://www.instagram.com/cindylouiseofficial/
Twitter: https://twitter.com/cindylouiseoffl
Website: http://cindy-louise.com/
YouTube: https://www.youtube.com/channel/UCZyMq57lYEd0omCjyyvp7JQ


PUBLICITY & MARKETING:
STARBURST PROMOTIONS
Alishia van Deventer
Cell: 083 635 4717
E-mail: alishia@starburstmusic.co.za
Website: www.starburstmusic.co.za


Alishia van Deventer
alishia@starburstmusic.co.za
083 635 4717
Starburst Promotions
http://www.starburstmusic.co.za



Cindy-Louise is terug met nuwe liedjie – Rise Up!

Rise Up bestaan uit die perfekte kombinasie van sagte rock-, pop- en klassieke elemente.

“Dit is iets heeltemal anders as wat ek gewoonlik skryf, maar dit blaas jou weg en die energie gee my nuwe moed,” deel die Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer, Cindy-Louise oor die betekenis agter haar nuutste enkelsnit, RISE UP, wat pas vrygestel is.

Volgens dié veelsydige musikant, wat tans in Nederland woon, bestaan die liedjie uit die perfekte kombinasie van sagte rock-, pop- en klassieke elemente om saam met die lekkerluister wysie ’n opgewekte klank te skep wat luisteraars sal laat glimlag.

Sy verduidelik: “Dit is die tipe storie waarin ek opstaan vir myself en wegbreek van ander mense se verwagtinge af, sodat ek vorentoe kan beweeg met die ondersteuning van my familie en bewonderaars.”

Die snit, uit haar eie pen, spog ook met ’n pragtige musiekvideo wat later in die maand vrygestel word.

Antonia Ackermans, van Manda Productions, was die regisseur en het van ’n abstrakte konsep en spesiale kamerategnieke gebruik gemaak om die sterk boodskap van die liedjie te komplementeer.

“Antonia was fantasties en het uit haar pad uit gegaan om te verseker dat die video speels is en aan die konsep voldoen, deur gebruik te maak van ou- en nuwe rolprenttegnieke,” sê Cindy-Louise. “Sy het ook gebruik gemaak van verskillende kleure om elke toneel sag op die oog te maak.”

RISE UP volg kort op die hakke van haar vorige enkelsnit, Femme Fatale, wat baie goed ontvang is en net op Spotify meer as 22 000 keer gestroom is. Die musiekvideo is ook reeds deur meer as 55 000 mense op YouTube gekyk.

Cindy-Louise het haar debuut in 2019 gemaak. Buiten vir ’n paar gewilde treffers (Make It Out Here Alive, The Mask), het sy ook onlangs haar eerste album vrygestel.

Die kunstenaar het baie opwindende planne vir die toekoms en wil nuwe musiek vrystel, wat ’n verskeidenheid musiek-genres kombineer. “Ek is altyd besig om my bewonderaars te vermaak. As jy nog nie op my Instagram, TikTok of YouTube-kanaal was nie, volg my gerus om op hoogte te bly van my liedjievrystellings en ander interessante avonture (veral in Nederland).”

Alhoewel sy ver weg is van haar geboorteland, is dit vir Cindy-Louise belangrik om haar musiek met plaaslike bewonderaars te deel. RISE UP kombineer kragtige lirieke met ’n opgewekte wysie en sal beslis aanklank vind by wye gehoor.

Laai die liedjie hier af: https://lnk.to/g0YtEYqR

SOSIALEMEDIASKAKELS:
Facebook: https://www.facebook.com/cindylouiseofficial/
Instagram: https://www.instagram.com/cindylouiseofficial/
Twitter: https://twitter.com/cindylouiseoffl
Webblad: http://cindy-louise.com/
YouTube: https://www.youtube.com/channel/UCZyMq57lYEd0omCjyyvp7JQ


PUBLISITEIT & BEMARKING:
STARBURST PROMOSIES
Alishia van Deventer
Sel: 083 635 4717
E-pos: alishia@starburstmusic.co.za
Webblad: www.starburstmusic.co.za


Alishia van Deventer
alishia@starburstmusic.co.za
083 635 4717
Starburst Promotions
http://www.starburstmusic.co.za