Brilliant new online puzzle platform launches in SA

YOU Puzzles

Puzzle fans across the country know there’s one brand that brings you the best if you’re looking for a crossword fix. Now YOU brings you one of its most popular puzzle content on a digital platform for the first time.

In a first for South Africa, you can now play large and small format crosswords online along with word searches, codebreakers and sudokus. And in line with its native digital format, there are interactive elements like video clues to make the challenge even more interesting.

The convenience is unmatched. You can play on your phone, tablet or computer – all you need is an internet connection to play one of the many available packages. There are a few free puzzles to play to get a feel for how it works.

YOU has always been home to the best puzzle content in SA through its weekly print edition and special interest crossword, word search and codebreaker magazines. Fans can expect the same standards from its digital offering, which can be found by visiting www.youpuzzles.co.za

YOU’s digital puzzle platform has a few incredible features that are not to be missed:

•             Play with a friend – banish those loneliness blues by completing a puzzle with someone else, no matter where in the world they are. As long as you’re both signed up to the same puzzle package, you can make the most of playing online together.

•             Save to play later – you won’t lose a whole game if you don’t have time to complete it in one go.

•             Time yourself – find your personal best (then beat it!) by watching the timer on your puzzle.

•             Helpful hints – if you get stuck you can reveal a letter or word to get you going.

“This new puzzle platform is the natural evolution and enhancement of our already popular print offering,” says YOU editorial director Charlene Rolls. “I love that it’s something I can do quickly on my phone in between meetings or while I’m waiting for the kettle to boil. A lovely bit of escapism from the humdrum of everyday life.”

You can buy different types of puzzle packages – or buy a gift voucher for the puzzle fan in your life. Visit www.youpuzzles.co.za for more on this hot new digital offering.

“YOU and Huisgenoot have been trendsetters in this space for years and it’s only fitting that these brands take the lead in introducing crosswords to the digital generation,” says Nerisa Coetzee, head of Media24 Lifestyle. Coetzee is pleased to be working with internationally renowned Amuse Labs, one of the world’s top digital puzzle platforms, to bring www.youpuzzles.co.za to the South African market.

Enquiries: projects@you.co.za


PUBLICITY & MARKETING:
STARBURST PROMOTIONS
Alishia van Deventer
Cell: 083 635 4717
E-mail: alishia@starburstmusic.co.za
Website: www.starburstmusic.co.za


Alishia van Deventer
alishia@starburstmusic.co.za
083 635 4717
Starburst Promotions
http://www.starburstmusic.co.za


Huisgenoot bied aanlyn raaisels en speletjies!

Huisgenoot was nog altyd ’n baanbreker wanneer dit kom by blokraaie – en nou maak dié handelsnaam weer so met ’n splinternuwe aanbod digitale raaisels en speletjies!

Die afgelope jaar en ’n half se uitdagings weens die pandemie en inperking het weer eens bevestig hoe bevredigend dit is om blokraaie te doen. Wanneer als in onsekerheid gedompel is, help raaisels om die ure sinvol te verwyl – dit hou jou slim én bied stimulerende vermaak.

Die tydskrif bied al dekades lank aan blokraai-liefhebbers ’n gewilde weeklikse raaisel-aanbod in papierformaat, maar verstaan gebruikerspatrone verander mettertyd. Daarom stel Huisgenoot nou vir die eerste keer ook aanlyn raaisels bekend. Dié keer is dit interaktief en raaisel-liefhebbers kan dit op hul selfoon, rekenaar of tablet invul.

Ja, dis reg – raaisel-liefhebbers kan hul gunsteling- Afrikaanse speletjies nou aanlyn doen en geniet!

Verskillende raaiselpakkette is teen verskillende pryse beskikbaar om dit sakpas te maak, en daar is as wegspringplek ’n stewige aanlyn aanbod beskikbaar:

& lang en kort blokraaie;
& woordsoeke;
& koderaaisels
& sudoku’s.

Pakkette is tans beskikbaar vir 10 raaisels (R40), 20 raaisels (R75) of 100 raaisels (R250), en sal deurlopend aangevul word. Daar is ook een gratis pakket beskikbaar vir diegene wat dit eers wil toets.

Boonop bied die aanlyn platform twee eerstes in Afrikaans:

& ’n Spesiale pakket met videoraaisels wat video-leidrade vir die gewone blokraaiformaat bevat. (Wie is hierdie sanger of daardie rugbyspeler? Kyk die kort video’s in die leidrade om die antwoorde te kry!)

& Die geleentheid om raaisels sáám te doen. As jy en een van jou mense saam inteken vir een van die pakkette, kan julle vir mekaar die skakel na ’n raaisel stuur en dit saam-saam invul. Net omdat julle ver is van mekaar weens die pandemie en inperking beteken dit nie julle kan nie saam speel nie…

Dis maklik om toegang tot die raaisels te kry – besoek www.huisgenootraaisels.co.za en kies die pakkette wat jy sal geniet.

Klik en koop – en begin dan sommer dadelik speel.

Nog lekker funksies sluit in:

& Jy kan raaisels begin invul en dit dan bêre om dit later te voltooi;

& Jy kan vra dat die raam vir jou letters of woorde aandui as jy vasbrand;

& Jy kan die tyd wat dit jou neem om raaisels te voltooi meet – en ander dan in die sosiale media uitdaag om jou tyd te klop;

& Jy kan geskenkbewyse vir jou naastes koop sodat hulle saam met jou in die pret kan deel.

“By Huisgenoot is ons gróót aanhangers van blokraaie en ander raaiselsoorte – en ons weet dat dit vir ons lesers net soveel vreugde en bevrediging bied as vir ons,” sê Yvonne Beyers, die redakteur van Huisgenoot. “Dit is vir ons opwindend om ’n nuwe aanlyn platform vir die digitale era te skep waar ons lojale lesers ons raaisels op nuwe maniere kan geniet en waar ons ook ’n nuwe generasie blokraaibeheptes kan bereik. Ons glo dit gaan nog vir toekomstige geslagte baie plesier bring en sien uit daarna om nog vir baie jare digitale blokraaie vir ons mark te skep.”

Gerda Engelbrecht, een van Huisgenoot se bekende blokraai-opstellers en ook die aanbieder van die handelsnaam se maandelikse Blokraai Regstreeks-kuberkuier, sê: “Wat ’n droomprojek om aan te werk. Hierdie is blokraaie op adrenalien. Veral die gebruik van videogrepe het my gedwing om nuut te dink oor blokraaie, en ek raai dat dit vorentoe ’n uiters gewilde formaat sal wees. Dit bring soveel nuwe moontlikhede vir die opsteller om die invuller aan die raai te hou – en dis so lekker dat dit ook in Afrikaans beskikbaar is.”

Nerisa Coetzee, hoofbestuurder van Media24 se Leefstyl-afdeling, sê die raaisel-aanbod word ondersteun deur Netwerk24 en dat dit ontwikkel is in samewerking met AmuseLabs, een van die wêreld se voorste digitale raaisel-platforms.

“Huisgenoot was al dikwels in sy geskiedenis ’n baanbreker en dit is gepas dat dié handelsnaam weer die voortou neem om blokraaie aan die digitale generasie bekend te stel,” sê Nerisa.

Besoek www.huisgenootraaisels.co.za en ontdek vandag nog die wonderlike ervaring van digitale Afrikaanse blokraaie!

Navrae: huisgenootblokraaie@media24.com


PUBLISITEIT & BEMARKING:
STARBURST PROMOSIES
Alishia van Deventer
Sel: 083 635 4717
E-pos: alishia@starburstmusic.co.za
Webblad: www.starburstmusic.co.za


Alishia van Deventer
alishia@starburstmusic.co.za
083 635 4717
Starburst Promotions
http://www.starburstmusic.co.za