Henrico Coetzer releases new single – Die Lewe

Henrico - Die Lewe

Henrico Coetzer wants to give South Africans hope with his new single, Die Lewe!

DIE LEWE is the twenty-eight-year-old-singer from Pretoria, Henrico Coetzer’s, fifth single and follows in the successful footsteps of previous hits like Man Van God, Hoor My Woorde and Soos Reën.

This meaningful pop song, which he believes will appeal to all ages because it is a little different from what he usually does, was written by Angelique Lane and produced by himself and Ettienne Lane.

“The song encourages listeners to try and see something positive in a negative situation. In current times, the country needs something that excites them and gives them hope,” he explains. “I was looking for a positive song to share with my fans. Something a little different than usual to show them that with the right mindset you can turn a negative into a positive.”

A lyric video of this catchy song, the third release from his second album – Dis wie ek is…, will also be available soon.

Henrico has always known that he wants to be a musician. Songs like DIE LEWE not only showcases his velvety voice, but also proves that he goes to great lengths to make a success of each song he records.

DIE LEWE is now available on album, Dis wie ek is…, download it here:

https://music.apple.com/za/album/die-lewe/1203286438?i=1203286498

SOCIAL MEDIA LINKS:
Facebook: https://www.facebook.com/HenricoCoetzerOfficial
Instagram: @henrico_coetzer_official
Twitter: @Henrico_Coetzer


PUBLICITY & MARKETING:
STARBURST PROMOTIONS
Alishia van Deventer
Cell: 083 635 4717
E-mail: alishia@starburstmusic.co.za
Website: www.starburstmusic.co.za


Alishia van Deventer
alishia@starburstmusic.co.za
083 635 4717
Starburst Promotions
http://www.starburstmusic.co.za


Henrico Coetzer stel vyfde enkelsnit bekend!

Die Lewe moedig luisteraars aan om iets positief in ’n negatiewe situasie te probeer raaksien

DIE LEWE is die agt-en-twintigjarige Henrico Coetzer, talentvolle sanger van Pretoria, se vyfde enkelsnit en volg in die voetspore van treffers soos Man Van God, Hoor My Woorde en Soos Reën.

Hierdie betekenisvolle popsnit is deur Angelique Lane geskryf en hy en Ettienne Lane het self die produksie daarvan behartig en die publiek gaan verseker daarby aanklank vind omdit dit iets anders as die normale “Henrico” is.

“Die liedjie moedig luisteraars aan om iets positief in ’n negatiewe situasie te probeer raaksien. In die tyd waarin ons nou is het die land en ons mense iets nodig wat hulle opgewonde maak en moed gee,” verduidelik hy. “Ek was op ’n stadium in my loopbaan wat ek gesoek het na ’n lied wat positief is vir die mense daar buite. Iets so ’n bietjie anders as die gewone om te wys dat jy met die regte denke ’n negatief in ’n positief kan verander.”

’n Liriekvideo van hierdie besonderse snit, vanaf sy tweede album – Dis wie ek is…, sal ook eersdaags beskikbaar wees.

Henrico het nog altyd geweet dat hy ’n musikant wil wees en liedjies soos DIE LEWE, wat sy fluweelstem soos ’n handskoen pas, maak dit duidelik dat hy sy hart en siel in elke projek stort wat hy aanpak.

DIE LEWE is nou beskikbaar op sy album, Dis wie ek is… en op alle digitale platforms. Kry dit hier:

https://music.apple.com/za/album/die-lewe/1203286438?i=1203286498

SOSIALEMEDIASKAKELS:
Facebook: https://www.facebook.com/HenricoCoetzerOfficial
Instagram: @henrico_coetzer_official
Twitter: @Henrico_Coetzer


PUBLISITEIT & BEMARKING:
STARBURST PROMOSIES
Alishia van Deventer
Sel: 083 635 4717
E-pos: alishia@starburstmusic.co.za
Webblad: www.starburstmusic.co.za


Alishia van Deventer
alishia@starburstmusic.co.za
083 635 4717
Starburst Promotions
http://www.starburstmusic.co.za