Dozi releases new single – Dis Hoekom

DOZI

The song is about the name changes of places and the confusion that it creates.

The very popular and talented Dozi, released his nineteenth album, Vrede in 2020. He already dropped two singles from this album, Partykeer Somtyds and Ek wil vir jou sê and just released the third single, DIS HOEKOM.

The song was written by Dozi, Kappie Kapp and Stef Kruger and produced by Dozi, Mauritz Lotz and Tertius Human.

“The song is about the name changes of places and the confusion that it creates. It is a light, humoristic song, about things that actually upsets everyone, but the song generates a lighter feel to it. I think people will identify with the song because it is so relevant to the current circumstances in our country”, says Dozi.

“The reason I write music is to make the world a better place. Musicians are disciples of the world, and it is their job to make people’s souls happy. If you are unhappy and you listen to the right music, then you feel better”, he shares.

DIS HOEKOM is available his album Vrede. Download the album and the song here: https://lnk.to/47YsMkvf

SOCIAL MEDIA LINKS:
Facebook: https://www.facebook.com/Dozifanpage/
Instagram: @doziopperman


PUBLICITY AND MARKETING:
STARBURST PROMOTIONS
Gizela Arndt
Cell: 083 399 6869
E-mail: gizela@starburstmusic.co.za
Website: www.starburstmusic.co.za


Alishia van Deventer
alishia@starburstmusic.co.za
083 635 4717
Starburst Promotions
http://www.starburstmusic.co.za


Dozi stel nuwe enkelsnit vry – Dis Hoekom

Die lied gaan oor plekke se name wat verander en die verwarring wat daarmee gepaard gaan

Die uiters talentvolle en gewilde Dozi, het in 2020, sy negentiende album Vrede, vrygestel. Hy het reeds twee enkelsnitte vanaf die album vrygestel, Partykeer Somtyds en Ek wil vir jou sê en nou volg sy derde enkelsnit vanaf hierdie album, DIS HOEKOM.

Die liedjie is deur Dozi, Kappie Kapp en Stef Kruger geskryf en is vervaardig deur Dozi, Mauritz Lotz en Tertius Human.

“Die lied gaan oor plekke se name wat verander en die verwarring wat daarmee gepaard gaan. Dit is ‘n ligte, humoristiese liedjie wat gaan oor die dinge wat ons almal eintlik kwaad maak, maar die liedjie gooi ‘n bietjie lig daarop. Ek dink mense sal aanklank vind en kan deel in die humor omdat dit so van toepassing is op die huidige omstandighede in ons land”, vertel Dozi oor die lied.

“Die rede hoekom ek musiek skryf, is om iets in die wêreld beter te maak. As jy ongelukkig is en jy luister na die regte musiek, dan voel jy beter,” voeg Dozi by.

DIS HOEKOM is beskikbaar op alle digitale platforms. Laai die liedjie hier af: https://lnk.to/47YsMkvf

SOSIALE MEDIA SKAKELS:
Facebook: https://www.facebook.com/Dozifanpage/
Instagram: @doziopperman


PUBLISITEIT EN BEMARKING:
STARBURST PROMOSIES
Gizela Arndt
Sel: 083 399 6869
E-pos: gizela@starburstmusic.co.za
Webblad: www.starburstmusic.co.za


Alishia van Deventer
alishia@starburstmusic.co.za
083 635 4717
Starburst Promotions
http://www.starburstmusic.co.za