Pieter Marcato releases new music video

Pieter Marcato - EK ONTHOU JOU

The talented musician, Pieter Marcato, recently dropped his single EK ONTHOU JOU, and now the beautiful music video has just been released.

The talented musician, Pieter Marcato, recently dropped his single EK ONTHOU JOU, and now the beautiful music video has just been released.

“The song tells the story of when a couple breaks up and try to move on. It is not easy, as they still see each other often at places in the town they live in and on top of that they have mutual friends,” says Pieter.

The music video was produced by Reinhard and Melissa Smit from Pioneer Productions and Melissa was the brain behind the concept/idea. “The story is about a couple whose relationship is over and them thinking back of all the memories,” says Pieter.

The video was recorded at a residence in Centurion Golf Estate and the two actors in the video are Marissa van Staden and the actor, Neil Sharim (Bakgat-trilogy).

“It is a great honor to be in Pieter’s video. We have come a long way and I truly enjoy his music. He is extremely talented and I wish him all the best,” says Neil.

The musicians/band in the video are Jonny Late (electric guitar), Len Botha (bass guitar) and Marguerite Swart (drums).

Watch the video here: https://youtu.be/fIHDX2flpmA

SOCIAL MEDIA LINKS
Facebook: https://www.facebook.com/PieterMarcato/?ref=page_internal
Instagram: @pietermarcato
Twitter: @pietermarcato


PUBLICITY AND MARKETING
Starburst Promotions
Gizela Arndt
Cell: 083 399 6869
E-mail: gizela@starburstmusic.co.za
Website: www.starburstmusic.co.za


Alishia van Deventer
alishia@starburstmusic.co.za
083 635 4717
Starburst Promotions
http://www.starburstmusic.co.za


Pieter Marcato stel nuwe musiekvideo vry!

Die talentvolle musikant, Pieter Marcato, het onlangs sy enkelsnit EK ONTHOU JOU, vrygestel en nou volg die pragtige musiekvideo.

Die talentvolle musikant, Pieter Marcato, het onlangs sy enkelsnit EK ONTHOU JOU, vrygestel en nou volg die pragtige musiekvideo.

“Die liedjie vertel die storie van wanneer ‘n paartjie opbreek en probeer om aan te beweeg. Dis nie maklik nie, omdat hulle mekaar steeds sien by plekke in die dorpie waar hulle woon en boonop het hulle gemeenskaplike vriende,” vertel Pieter.

Die musiekvideo is deur Reinhard en Melissa Smit van Pioneer Productions vervaardig en Melissa het met die konsep/idee vorendag gekom. “Die storie handel oor ‘n paartjie wie se verhouding verby is, en hoe hulle terugdink aan al die herinneringe,” sê Pieter.

Die video is by ‘n woning in Centurion Golf Estate geskiet en die twee akteurs in die video is Marissa van Staden en die akteur, Neil Sharim (Bakgat-faam).

“Dit is vir my ‘n groot voorreg om in Pieter se video te wees. Ek en Pieter kom al ‘n lang pad en ek geniet sy musiek. Hy is baie talentvol en ek wens hom net die beste toe ,” vertel Neil.

Die musikante in die video is Jonny Late (elektriese kitaar), Len Botha (baskitaar) en Marguerite Swart (dromme).

Kyk die video hier: https://youtu.be/fIHDX2flpmA

SOSIALE MEDIA SKAKELS
Facebook: https://www.facebook.com/PieterMarcato/?ref=page_internal
Instagram: @pietermarcato
Twitter: @pietermarcato


PUBLISITEIT & BEMARKING
Starburst Promosies
Gizela Arndt
Sel: 083 399 6869
E-pos: gizela@starburstmusic.co.za
Webblad: www.starburstmusic.co.za


Alishia van Deventer
alishia@starburstmusic.co.za
083 635 4717
Starburst Promotions
http://www.starburstmusic.co.za