Romcom, Kaalgat Karel, impresses critics

Kaalgat Karel

Streaking Romcom, Kaalgat Karel, impresses local and international critics!

KAALGAT KAREL, the hilarious new Afrikaans comedy by Boondogle Films (Tess and 1994: The Bloody Miracle), has just won the Writers Guild of South Africa (WGSA) Muse Award for Best Produced Feature Film Screenplay.

Although director, co-producer and WGSA-member, Meg Rickards’ name is on the award, it was co-written and co-produced by her husband, Paul Egan whose brilliant idea it was to write a story about a serial streaker.

The pair are thrilled by this latest accolade and say that they are thankful for the help and support they have received along the way.

“A big thank you to the WGSA for this great honour and for the work they do supporting writers,” the couple says. “We also want to acknowledge the sterling work of Melt Sieberhagen, who translated the dialogue into Afrikaans; Mustapha Hendricks and Sarah Golding as brilliant script editors; and our very close colleagues Bert Haitsma and Stanford Gibson who provided feedback throughout the long writing process, as well as Multichoice’s Wikus du Toit.”

Finally they also want to acknowledge the late Kim Williams, who tragically died in a climbing accident in February 2021, for producing the film with them and providing script input along the way. “We wouldn’t have been able to make this movie without him and we miss him more than words can say.”

The film, starring Francois Jacobs (Donkerland, Vir die Voëls, Pad Na Jou Hart) and Christia Visser (Tess, Ballade vir ’n Enkeling, Hollywood in my Huis), is also being well received abroad and was not only named Best Feature Film at the Gelos Comedy Festival in Moscow and Best Romantic Comedy at the Poor Life Choices Comedy Festival in Los Angeles, but has also been selected to feature at several other international film festivals, including the Smile International Film Festival in Holland (where it received an honourable mention), the Boden International Film Festival in Sweden, the Phoenix International Genre Festival in the USA, the Iceland Comedy Festival and the Join the Craic – Comedy of the Mind Film Festival in Belfast.

KAALGAT KAREL is the tummy-tickling tale of Karel Venter (Jacobs), a thirty-year-old guy who loves the thrill and accompanying social media stardom of streaking during sports matches. He falls head-over-heels for the paramedic, Rita (Visser), who saves him after a streak gone wrong, but there’s a problem; she’s a strait-laced single mom who has no interest in his streaking shenanigans.

Aside from brilliant cinematography by Bert Haitsma, an impressive music score by Loki Rothman, and a cheeky theme song by Jack Parow, Altyd Op Vakansie, the movie also boasts a star-studded cast with Schalk Bezuidenhout as Karel’s friend and roommate Flip, Siv Ngesi as Vuyo, Karel’s streaking rival, Tracey-Lee Oliver as Rita’s best friend and fellow paramedic, Rosebelle Clasen as Rita’s daughter Bella and Eden Classens in the role of the glamorous plastic surgeon Jean-Pierre du Toit.

The film, which opens in local cinemas on 24 September 2021, promises some incredibly funny laughs combined with a powerful message and some heartfelt personal revelations that will keep audiences captivated until the credits start rolling.

It is locally distributed by Filmfinity (Pty) Ltd. and was produced in cooperation with kykNET, the Eastern Cape Development Corporation (ECDC), the Eastern Cape Provincial Arts and Culture Council (ECPACC), the Department of Trade and Industry (DTI) and its brand integration partners, Galito’s, Red Alert and the Hathaway Group of Guesthouses.

Watch the trailer here: https://www.youtube.com/watch?v=VDtBaSs6PzE

SOCIAL MEDIA LINKS:
Facebook: https://www.facebook.com/KaalgatKarel
Instagram: @kaalgatkarel
Twitter: @kaalgatkarel
Hashtag: #KaalgatKarelFilm


PUBLICITY & MARKETING:
STARBURST PROMOTIONS
Alishia van Deventer
Cell: 083 635 4717
E-mail: alishia@starburstmusic.co.za
Website: www.starburstmusic.co.za


Alishia van Deventer
alishia@starburstmusic.co.za
083 635 4717
Starburst Promotions
http://www.starburstmusic.co.za


Kaalgat Karel beindruk rolprentkenners!

Romantiese komedie, Kaalgat Karel, beindruk plaaslike en internasionale rolprentkenners!

KAALGAT KAREL, die skreeusnaakse nuwe Afrikaanse komedie deur Boondogle Films (Tess en 1994: The Bloody Miracle), het pas ’n Writers Guild of South Africa (WGSA) Muse-toekenning gewen vir Beste Vervaardigde Rolprentdraaiboek.

Alhoewel regisseur, mede-vervaardiger en WGSA-lid, Meg Rickards se naam op die trofee pryk, het sy dit saam met haar man, Paul Egan – wat met die idee vir hierdie kaalnael-komedie opgekom het, geskryf en vervaardig.

Dié paartjie is heel in hulle noppies met die nuutste eer wat hulle te beurt geval het en verklap dat hulle dankbaar is vir die hulp en ondersteuning wat hulle tydens die maak van die rolprent ontvang het.

“Baie dankie aan die WGSA vir hierdie groot voorreg en vir die ondersteuning wat julle aan plaaslike skrywers bied,” sê die twee. “Ons wil ook baie dankie sê vir Melt Sieberhagen wat die dialoog na Afrikaans vertaal het; Mustapha Hendricks en Sarah Golding wat die draaiboek so puik geredigeer het; en ons kollegas – Bert Haitsma en Stanford Gibson – asook Multichoice se Wikus du Toit, vir hulle terugvoer gedurende die lang skryfproses.” 

Laastens wil hulle ook erkenning gee aan Kim Williams, wat in Februarie 2021 tragies oorlede is in ’n bergklimongeluk, wat die rolprent saam met hulle vervaardig het en ook betrokke was by die skep van die finale draaiboek. “Ons sou nie die fliek sonder hom kon maak nie en ons mis hom meer as wat woorde kan sê.”

Die film, met Francois Jacobs (Donkerland, Vir die Voëls, Pad Na Jou Hart) en Christia Visser (Tess, Ballade vir ’n Enkeling, Hollywood in my Huis) in die hoofrolle, word ook baie goed oorsee ontvang en is nie net aangewys as Beste Speelfilm by die Gelos-komediefees in Moskou en Beset Romantiese Komedie by die Poor Life Choices-komediefees in Los Angeles nie, maar is ook gekies om deel te wees van verskeie ander internasionale rolprentfeeste, waaronder die Smile International-rolprentfees in Holland (waar dit eervolle vermelding ontvang het), Boden Internasionale-rolprentfees in Swede, Phoenix International Genre Festival in die VSA, Ysland-komediefees en die Join the Craic – Comedy of the Mind-rolprentfees in Belfast.

KAALGAT KAREL is die humoristiese verhaal van Karel Venter (Jacobs), – ’n dertigjarige kaalnaeler wat die ongewensde aandag wat sy aksies by sportgeleenthede kry geniet! Hy raak halsoorkop verlief op die paramedikus, Rita (Visser) wat hom red nadat ’n kaalnaelsessie skeefloop, maar daar is een probleem; sy is ’n ernstige en pligsgetroue enkelma wat geen belangstelling het in sy bedrywighede nie.

Buiten vir uitstaande kinematografie deur Bert Haitsma, ’n indrukwekkende klankbaan deur Loki Rothman, en ’n tong-in-die-kies-temalied deur Jack Parow – Altyd Op Vakansie – spog die fliek ook met ’n sterbelaaide rolverdeling.

Schalk Bezuidenhout (Kanarie, Hotel, Sara se Geheim) is te sien as Karel se vriend en kamermaat Flip; Siv Ngesi as Vuyo, Karel se kaalnael-teenstander; Tracey-Lee Oliver as Rita se kollega, Rosebelle Clasen as Rita se dogter, Bella en Eden Classens as die glansryke plastiese chirurg, Jean-Pierre du Toit.

Hierdie rolprent, wat vanaf 24 September 2021 in plaaslike bioskope te sien is, beloof om kykers te laat skaterlag, maar ook diep te raak met die ernstige onderliggende boodskap en persoonlike oorwinnings, wat sal aanklank vind by oud en jonk.

Dit word plaaslik versprei deur Filmfinity (Edms) Bpk. en is vervaardig in samewerking met kykNET, die Oos-Kaapse Ontwikkelingskorporasie (OKOK), die -Kaapse provinsiale kuns-en-kultuurraad (ECPACC), Departement van Handel en Nywerheid (DTI), en handelsmerkvennote Galito’s, Red Alert en die Hathaway-gastehuisgroep.

Kyk die lokprent hier: https://www.youtube.com/watch?v=VDtBaSs6PzE

SOSIALEMEDIASKAKELS:
Facebook: https://www.facebook.com/KaalgatKarel
Instagram: @kaalgatkarel
Twitter: @kaalgatkarel
Hutsmerk: #KaalgatKarelFilm


PUBLISITEIT EN BEMARKING:
STARBURST PROMOSIES
Alishia van Deventer
Sel: 083 635 4717
E-pos: alishia@starburstmusic.co.za
Webblad: www.starburstmusic.co.za


Alishia van Deventer
alishia@starburstmusic.co.za
083 635 4717
Starburst Promotions
http://www.starburstmusic.co.za