Hugo Ludik surprised his bride with special song

ADAM - Pa Se Hand

Hugo Ludik, founder of the group ADAM, finally tied the knot with his beautiful Danieka on April 16th during a glamorous ceremony for close family and friends. It was during this romantic event that Hugo surprised his bride with a special song that he had written for her, Pa Se Hand.

The group had decided not to perform the track live and Danieka heard the song for the first time as the bridal couple were opening the dance floor. Although they have chosen another opening song, they have not rehearsed any dance routines as Danieka is not too fond of dancing. Hugo replaced their original track with Pa Se Hand which came as a big surprise to her. It was a very special and emotional moment for them. Hugo’s Mom, Susan Ludik, had the lyrics printed on serviettes which was handed to guests as a gift.

“She didn’t suspect anything! We were both overwhelmed by emotions and everything turned out to be so beautiful. She just loves the song and have already listened to it a few hundred times,” Hugo jokes.

“Pa se hand originally started as main piano score that I have had for a while. I’ve been playing it for more than a year and always thought I’d eventually write a song with it,” says Hugo.

“We got the idea to write a song about that final moment at the altar. The moment you wait for your bride to walk down the aisle. It’s the symbol of most weddings: Her dad “gives” his daughter to her husband. It’s her “final walk” before they become one as husband and wife, together forever. The lyrics explains what I feel in my heart as I wait for my bride to walk down the aisle.” explains Hugo.

ADAM (Hugo Ludik, Kyle Grant and Christoff de Beer)’s brand new single comes after their massive success with their previous single, Liefde Is, that’s still playing on radio stations across the country.

PA SE HAND is now available in digital stores: https://adam.lnk.to/PaSeHandMB

SOCIAL MEDIA LINKS:
Facebook: https://www.facebook.com/adamgroep/
Twitter: @adamgroep
Web: www.adamband.co.za

FOR BOOKINGS:
Alishia van Deventer: info@starburstmusic.co.za


PUBLICITY & MARKETING:
STARBURST PROMOTIONS
Alishia van Deventer
Cell: 083 635 4717
E-mail: alishia@starburstmusic.co.za
Web: www.starburstmusic.co.za


Alishia van Deventer
alishia@starburstmusic.co.za
083 635 4717
Starburst Promotions
http://www.starburstmusic.co.za


Hugo Ludik verras sy bruid met spesiale liedjie!

Die stigterslid van ADAM, Hugo Ludik het eindelik die knoop deurgehaak met sy pragtige Danieka op 16 April by ‘n spog troue vir naaste familie en vriende. Tydens hierdie geleentheid het Hugo sy bruid verras met ‘n liedjie wat hy spesiaal vir haar geskryf het, Pa Se Hand.

Die groep het besluit om nie die lied lewendig op te voer nie en Danieka het hierdie lied vir die eerste keer gehoor toe hul as paartjie die dansvloer open. Alhoewel hulle saam op ‘n ander liedjie besluit het waarmee hulle die dansvloer sou open het hulle nooit geoefen nie want Danieka is nie dol oor dans nie. Hugo het dié lied vervang met die nuwe liedjie en sy het dit gladnie verwag nie. Dit was ‘n baie spesiale, emosionele oomblik vir Hugo en Danieka. Hugo se Ma, Susan Ludik, het die lied se lirieke op servette laat druk en aan elke gas gegee om huistoe te neem.

“Sy het absoluut niks vermoed nie! Ons was albei oorweldig deur die emosies en dit het so mooi uitgedraai, sy love die song! Sy het dit al ‘n paar honderd keer geluister,” skerts hy.

“Pa se hand het ontstaan as die hoof-klavier lyn wat ek al n geruime tyd gehad het. Ek speel dit al vir meer as n jaar en het altyd gedink ek sal op n stadium n liedjie met dit skryf,” sê Hugo Ludik.

“Ons het die idee gekry om ‘n liedjie te skryf wat gaan oor daai laaste “wag” voor die kansel. Die wag vir jou bruid om in die paadjie af te stap. Dit is die simboliek van meeste troues: die pa “gee” sy dogter oor vir die man – dit is die “laaste loop” en daarna word die man en vrou een. Virewig saam verbind. Die lirieke vertel van alles wat in my hart aangaan as ek dink oor hoe ek vir my bruid wag aan die einde van die paadjie.” vertel Hugo.

ADAM (Hugo Ludik, Kyle Grant en Christoff de Beer) se splinternuwe enkelsnit volg op die weghol sukses van hul vorige snit, Liefde Is, wat steeds op radiostasies landwyd gehoor kan word.

PA SE HAND is nou aanlyn beskikbaar: https://adam.lnk.to/PaSeHandMB

SOSIALEMEDIASKAKELS:
Facebook: https://www.facebook.com/adamgroep/
Twitter: @adamgroep
Web: www.adamband.co.za

VIR OPTREDE BESPREKINGS KONTAK:
Alishia van Deventer by info@starburstmusic.co.za


PUBLISITEIT & BEMARKING:
STARBURST PROMOSIES
Alishia van Deventer
Sel: 083 635 4717
E-pos: alishia@starburstmusic.co.za
Webblad: www.starburstmusic.co.za


Alishia van Deventer
alishia@starburstmusic.co.za
083 635 4717
Starburst Promotions
http://www.starburstmusic.co.za