Helenè Bester sings Nana Mouskouri

Helene Bester sing Nana Mouskouri

In her production – Helenè Bester sings Nana Mouskouri – Helenè Bester pays tribute to the iconic Greek singer.

Bester’s production was launched to great acclaim at the Oppiwater Arts Festival in 2019. It was written and directed by Frans Swart of Lefra Productions and Heinrich Pelser, who is Helenè’s accompanist during the Mouskouri shows, did the musical direction. A special Mother’s Day concert will be staged on Sunday, May 9 at 12:00 at Fabu-leux in Springs. The day’s proceedings kick off with a delicious three-course meal at 12:00 with the show afterwards. Tickets cost R300.00 per person, which includes the meal and show. Tables with ten seats are also offered at the discounted price of R2,500.00 per table. Helenè Bester sings Nana Mouskouri is presented with the proud support of RSG, Sounds Good, Featherview Optometrists, Fleur by Julene Rokebrand, Van Loveren Wines, Savvy Holdings, Ambassador Execudrive and Renegades Removals

Helenè says, “I have always hoped to do a Nana show. I am crazy about her voice and my sister and I grew up with her music”. “We really thought that she was a friend of my mom’s, because they look so much alike. I believe the time is ripe for me to do the show now, as I’m not sure I would have been able to interpret her music so well ten years ago. My voice is older and perhaps has a more mature sound, which I believe is favoured by her target audience. I studied her music videos to observe how she moved on stage, what she did with her hands and how she addressed an audience. One wants to be as credible as possible.

Director Frans Swart agrees: “When Helenè approached me concerning this project, I was immediately excited. Who better than the talented Helenè to pay tribute to the timeless and elegant Nana Mouskouri?”

Apart from singing, Helenè is songwriter, vocal artist and television presenter. She has gained popularity in both South Africa and Namibia as an Afrikaans singer. She entered the market in 2002 with her debut album, Wens, and since then, six successful CDs have been released. In 2004, Helenè was nominated for a Geraas Award in the category of favourite contemporary female vocalist for her second album, Ek hou van jou. The greatest highlights of her career came in 2005, 2006 and 2007, when she had the privilege of performing at the Huisgenoot Skouspel. Her third album, Oorgee, was released in 2007. In 2009, the Grootste Treffers van Helenè Bester was released and also presented the program Droomhuis.

In 2012, Helenè and Gerhard Steyn sang the song that won the Huisgenoot Tempo Awards, the duet, Nie te laat nie. She released her fifth album, Tussen die lyne vry, and in the same year, Helenè was nominated for a Tempo Award as best contemporary female vocalist. In 2013, she was nominated as inspiring woman of the popular women’s magazine, Finesse, and for a Ghoema Award as best contemporary female artist. In 2016, Helenè decided to enter the children’s market with her album, Helenè Bester and Kristi Kat on the farm, followed by the Kristi Kat videos on YouTube. Helenè and Kristi Kat are still popular among young children and she still visits schools countrywide with the production.

Helenè has also released two singles, which has made a huge impact on her target market. The first, Elke Dag, appeared in 2014, while last year, she released the single, ’n Storie van eerstes with her brother, Cobus Bester, who also wrote the song. She and her brother perform together at corporate events. Television viewers will remember Helenè as judge for the school revue program, Revue!

It was an exciting decision for Helenè to pay tribute to Nana Mouskouri. “Even today, Nana is still just as popular, because people of my age also listen to her music. We let her music live on. She sold 300 million records and can speak and sing in five languages. As a result, she is well known in so many countries”, says Helenè. “She is beloved among her fans. She is humble and does not jump up and down to promote her music. She made well-known songs even better known and every song she recorded. was a hit, e.g., Cucurrucucu, Only love, White rose of Athens and others. And OF COURSE, her daughter’s name is also Helenè – with the exact same pronunciation as mine. Which shows you, maybe she and my mom might be family yet!”


CELEBRATE MOTHERS’ DAY IN SPRINGS WITH HELENÈ BESTER’S TRIBUTE TO NANA MOUSKOURI
FABU-LEUX, 74 WIT ROAD, SPRINGS
SUNDAY, 9 MAY 2021 AT 12:00
BOOKINGS: WWW.ITICKETS.CO.ZA | ADMIN@LEFRA.COM | 011 815 3000
MORE INFORMATION: WWW.HELENESINGNANA.CO.ZA
FACE MASKS ARE MANDATORY | TEMPERATURE IS TAKEN | HAND CLEANER AVAILABLE
ONLY A LIMITED NUMBER OF SEATS AVAILABLE


NOTE TO EDITORS:

1.            A special Mother’s Day concert of Helene Bester sings Nana Mouskouri will be staged on Sunday, May 9 at 12:00 at Fabu-leux in Springs. For bookings, please visit www.itickets.co.za

2.            We can do readers’ and listeners’ competitons for the concert. If you would like to make use of our competition line, please use the information below. We will draw and contact the winners, and forward their names to you for publiction.

WIN A DOUBLE TICKET TO HELENE BESTER SINGS NANA MOUSKOURI ON MOTHER’S DAY

One reader / listener can win a double ticket to Helene Bester’s tribute to Nana Mouskouri on Mother’s Day in Springs at 12:00. To participate in [PUBLICATION/RADIO/TV] and Lefra’s competition, SMS the following to 33000: LEFRA NANA [PUBLICATION/RADIO/TV] followed by YOUR NAME AND SURNAME and YOUR CITY OR TOWN. You can also send the information to wen@lefra.com with LEFRA & [PUBLICATION] NANA COMPETITION as the subject. Winners will be contacted telephonically and the decision of the Editor is final. SMS’e cost R1,50 each.

3.            For interviews and media enquiries, please contact Charl Senekal at 011 815-3000/061 616-6138 or e-mail admin@lefra.com


MEDIA INQUIRIES: Charl Senekal at 011 815 3000 or admin@lefra.com


Helene Bester sing Nana Mouskouri

Helene Bester bring in haar produksie – Helene Bester sing Nana Mouskouri – hulde aan hierdie ikoniese Griekse sangeres.

Bester se produksie is onder groot toejuiging by die Oppiwater Kunstefees in 2019 bekendgestel en toer sedertdien die land vol. Die teks en regie word hanteer deur Frans Swart van Lefra Produksies en musiekregie is te danke aan Heinrich Pelser. Die produksie word spesiaal vir Moedersdag op Sondag, 9 Mei om 12:00 by Fabu-leux in Springs aangebied. Die dag se verrigtinge skop met ‘n heerlike driegangmaaltyd om 12:00 af. Nadat daar heerlik gekuier is, kom die produksie aan die beurt. Kaartjies beloop R300.00 per persoon, wat die ete en vertoning insluit. Tafels met tien sitplekke word ook teen die afslagprys van R2,500.00 per tafel aangebied. Helenè Bester sing Nana Mouskouri word met die trotse ondersteuning van RSG, Sounds Good, Hollywood Costumes, Van Loveren Wyne, Renegades Removals, Ambassador Execudrive en Savvy Holdings aangebied.

“Ek het nog altyd daarop gehoop om ‘n Nana-vertoning te doen. Ek is so mal oor haar stem en ek en my sussie het met haar musiek groot geword” vertel Helenè. “Ons het rerig gedink dat sy ‘n vriendin is van my ma. My ma en sy lyk so eenders. Tog dink ek dat die tyd nou eers ryp is vir my, om die vertoning te doen. Ek glo nie dat ek hierdie musiek so goed sou kon interpreteer 10 jaar terug nie. My stem is ook ouer en klink dalk meer volwasse, wat ek glo meer by haar teikengehoor aanklank vind.” Ek’t haar musiekvideo’s “opgeswot” om te kyk hoe sy beweeg op die verhoog, wat sy met haar hande doen en hoe sy ‘n gehoor aanspreek. Mens wil dit tog so geloofwaardig moontlik maak. Regisseur Frans Swart stem saam: “Toe Helenè my oor hierdie projek nader,was ek dadelik opgewonde. Wie dan nou beter as die talentvolle Helenè om hulde te bring aan die tydlose en elegante Nana Mouskouri?”

Behalwe sangeres, is Helenè by tye liedjieskrywer, stemkunstenaar en televisie-aanbieder. Sy het reeds bekendheid verwerf in Suid-Afrika en Namibië as Afrikaanse sanger. Sy het die mark in 2002 betree met haar debuutalbum Wens, en het sedertdien ses suksesvolle CD’s vrygestel. In 2004 is Helenè ook benoem vir ‘n Geraas-toekenning, in die kategorie – gunsteling vroulike kunstenaar (kontemporer) vir haar tweede album, Ek hou van jou. Van die grootste hoogtepunte in haar loopbaan gebeur in 2005, 2006 en 2007, toe sy die voorreg gehad om op te tree tydens Huisgenoot Skouspel. Haarde derde album, Oorgee word ook in 2007 vrygestel. In 2009 sien die Grootste Treffers van Helenè Bester die lig en bied sy ook die program Droomhuis aan.

In 2012 sing Helenè en Gerhard Steyn het die Huisgenoot Tempotoekennings se wen-liedjie, die duet Nie te laat nie, en stel sy ook haar vyfde album, Tussen die lyne vry. In dieselfde jaar word Helenè ook genomineer vir ‘n Tempo-toekenning as gunsteling vroulike kunstenaar – kontemporer. In 2013 is sy genomineer as inspirasievrou van die gewilde vrouetydskrif, Finesse, en ook vir ‘n Ghoema-toekennning as gunsteling vroulike kunstenaar – kontemporer. Helenè besluit om in 2016 die kindermark te betree met haar album Helene Bester en Kristi Kat op die plaas, gevolg deur die Kristi Kat videos op YouTube. Helene en Kristi Kat se gewildheid is steeds geliefd onder die jongspan ensy besoek steeds skole landwyd met die produksie.

Helenè stel twee enkelsnitte vry wat groot impak maak op haar teikenmark. Die eerste een, Elke Dag verskyn in 2014 en verlede jaar het sy die enkelsnit, ‘n Storie van eerstes (deur Cobus geskryf) saam met haar broer Cobus Bester vrygestel. Sy en haar broer tree saam op by korporatiewe geleenthede. Televisiekykers sal Helenè ook onthou as beoordelaar van die skolerevueprogram, Revue!

Dit was vir Helenè ‘n opwindende besluit om hulde te bring aan Nana Mouskouri. “Nana is vandag nog net so gewild omdat mense, van my ouderdom, ook na haar musiek geluister het. Ons laat haar musiek voortleef. Sy het 300 miljoen plate verkoop en kan vyf tale praat en sing. Dit maak dat sy in soveel lande superbekend is”, sê Helenè. “Sy is ‘n liefling onder haar aanhangers, sy’s nederig en spring nie op-en-af om haar musiek aan jou bekend te maak nie. Sy’t bekende “songs” NOG bekender gemaak. Sy’t treffers gemaak van elke lied wat sy opgeneem het, bv. Cucurrucucu, Only love, White rose of Athens ens. En NATUURLIK is haar dogter se naam ook Helene – word presies soos my naam uitgespreek. Dit wys jou – dalk is sy en my ma TOG famlie!!”


VIER MOEDERSDAG MET HELENE BESTER IN SPRINGS MET HULDEBLYK AAN NANA MOUSKOURI!
FABU-LEUX, WITWEG 74, SPRINGS
SONDAG, 9 MEI 2021 OM 12:00
BESPREKINGS: WWW.ITICKETS.CO.ZA | ADMIN@LEFRA.COM | 011 815 3000
MEER INLIGTING: WWW.HELENESINGNANA.CO.ZA
GESIGMASKERS IS VERPLIGTEND | TEMPERATUUR WORD GENEEM | HANDREINIGER BESKIKBAAR
NET ‘N BEPERKTE AANTAL SITPLEKKE BESKIKBAAR


NOTA AAN REDAKTEURS:

1.            Helene Bester sing Nana Mouskouri word spesiaal vir Moedersdag op Sondag, 9 Mei om 12:00 by Fabu-leux in Springs aangebied. Die dag se verrigtinge skop met ‘n heerlike driegangmaaltyd om 12:00 af. Nadat daar heerlik gekuier is, kom die produksie aan die beurt.. Besprekings kan by iTickets gedoen word, deur hulle webblad te besoek by www.itickets.co.za

2.            Ons doen graag lesers- of luisteraarskompetisies vir die vertoning. Indien julle van ons kompetisielyn gebruik wil maak, sien asseblief die onderstaande inligting. Ons sal die wenners trek en kontak, en dan die besonderhede deurgee vir publikasie:

WEN “N DUBBELKAARTJIE NA HELENE BESTER SING NANA MOUSKOURI OP MOEDERSDAG

Een leser/luisteraar kan ‘n dubbelkaartjie wen na Helene Bester se huldeblyk aan Nana Mouskouri op Moedersdag in Springs om 12:00. Om deel te neem aan [PUBLIKASIE/RADIO/TV] en Lefra se kompetisie, kan jy die volgende na 33000 SMS: LEFRA NANA [PUBLIKASIE, RADIO, TV], dan JOU NAAM EN VAN en dan JOU STAD OF DORP. Dieselfde inligting kan ook per epos gestuur word aan wen@lefra.com met LEFRA & [PUBLIKASIE] NANA KOMPETISIE as onderwerp. Wenners sal telefonies gekontak word en die beslissing van die Redakteur is finaal. SMS’e kos R1,50 elk.

3.            Vir onderhoude met die regisseur Frans Swart of enige navrae, kontak gerus vir Charl Senekal by 011 815 3000 / 061 616 6138 of epos aan admin@lefra.com.


MEDIA NAVRAE: Charl Senekal by 011 815 3000 of admin@lefra.com


Charl Senekal
admin@lefra.com
011 815 3000
Lefra Productions
http://www.helenesingnana.co.za

Helene Bester sing Nana Mouskouri
Helene Bester sing Nana Mouskouri