Saarkie releases new single, River Blues

Saarkie - River Blues

The popular and talented rock group, SAARKIE, just released their latest single, RIVER BLUES, which follows in the successful footsteps of their previous releases, Suidwes-Afrika, Vir Altyd and Langpad, that featured on the radio charts for many weeks.

Mjön van Blommestein, member of the group, wrote this song about the Orange River, which has a double meaning of rowing, but also about life. After a month long tour in the Cape, the girls went on a rowing experience on the Orange River on the border of Namibia.“The song is about obstacles on your path that you face in life, you never know where you are going, but you have a vision and idea of where you should go. You trust that it is beautiful on the other side and that all your hard work will be worth it at the end,” explains Mjön.

‘’We chose the 5-day rowing option and slept next to the river for four nights. It was incredibly hot and every morning we had breakfast at 05h00 and by 06h00 we were on the water again. We completed a distance of 50km in total. We met incredible people and at night we sat around the camp fire, talking and singing. It was fantastic! The first two days we had a lot of wind from the front and we struggled tremedously and had to work very hard to get anywhere. We just knew we had to keep on rowing and enjoy ourselves in the process,” she adds.

A music video of RIVER BLUES, which is produced by Mjön (Girl With Hat Productions) was also released with the single. Mjön says the video consists of photos and videos of their experience on the Orange River. Memories, all the great people they met, local and international.

Watch the video here: https://youtu.be/kKOfr1T2HMg

“Everyone needs people who supports them and to help them row, whether it is your parents, your pets, friends or your life partner. Sometimes life can feel like a continuous uphill struggle, but when you reach the other side, you realise it was worth all the effort. So keep the faith, because you will never be given a route/challenge which you cannot take on,” she concludes.

RIVER BLUES is available on all digital platforms. Download it here:
https://open.spotify.com/track/4AsIphneedt4YF0ZzP3Off?si=qb0k4ubCSZinas5vRqmo3w
https://music.apple.com/za/album/river-blues-single/1564144064

SOCIAL MEDIA LINKS
Facebook: https://www.facebook.com/saarkieband/
Twitter: @SaarkieBand
Instagram: @saarkieband
Website: www.saarkie.com

BOOKINGS
Elize Fouché
Cell: 082 575 3184
E-mail: info@saarkie.com


PUBLICITY AND MARKETING
Starburst Promotions
Gizela Arndt
Cell: 083 399 6869
E-mail: gizela101@gmail.com
Website: www.starburstmusic.co.za


Alishia van Deventer
alishia@starburstmusic.co.za
083 635 4717
Starburst Promotions
http://www.starburstmusic.co.za


Saarkie stel nuwe enkelsnit, River Blues, vry!

Die gewilde en talentvolle rock-groep, SAARKIE, stel nuwe treffer, RIVER BLUES bekend!

Die gewilde en talentvolle rock-groep, SAARKIE, se nuwe treffer, RIVER BLUES, volg in die suksesvolle voetspore van hulle vorige vrystellings, Suidwes-Afrika, Vir Altyd en Langpad, wat vir weke op die trefferparades gepronk het.

Mjön van Blommestein, lid van die groep, het hierdie liedjie geskryf oor die Oranje Rivier, wat n dubbel-betekenis het oor roei, maar ook die lewe. Die meisies het in Desember 2018 na ‘n maandlange toer in die Kaap, die Oranje Rivier gaan roei op die grens van Namibia. “Die liedjie gaan oor die hindernisse wat in die lewe oor jou pad kom en jy weet nooit regtig waarheen jy oppad is nie, maar jy het ‘n idee en ‘n visie waarheen jy moet gaan. Jy vertrou dit is mooi aan die ander kant of dat jou moeite en harde werk die sout werd gaan wees,” vertel Mjön.

‘’Ons het die 5-dag roei opsie gekies en het langs die rivier geslaap vir 4 nagte. Dit was ongelooflik warm en elke oggend omtrent 05h00 begin met ontbyt en 06h00 was ons op die water. Ons het in totaal 50km geroei. Ons het ongelooflike mense ontmoet en in die aande om die kampvuur gesit en gesels en gesing. Dit was ‘n belewenis. Die eerste 2 dae het ons baie wind van vooraf gekry en ons het nogal gesukkel en hard gewerk om iewers uit te kom. Ons het geen idee gehad waarnatoe ons roei nie en hoe lank ons elke dag gaan roei nie. Ons het net geweet ons moet roei en ons moet onsself geniet in die proses,” voeg sy by.

‘n Musiekvideo van RIVER BLUES wat deur Mjön (Girl With Hat Productions) vervaardig is, is ook saam met die liedjie uitgereik. Mjön vertel dat die video bestaan uit fotos en videos van hulle ervarings op die Oranje Rivier. Herinneringe, die wonderlike mense wat hulle ontmoet het, plaaslik en internasionaal.

Kyk die video hier: https://youtu.be/kKOfr1T2HMg

“Almal het mense nodig in die lewe wat jou help roei of ondersteun, of dit jou ouers, jou diere, vriende of lewensmaat is. Die lewe gaan soms soos ‘n opdraande pad voel, maar wanneer jy aan die anderkant aankom, was dit tòg die moeite werd. So hou moed, want jy sal nooit ‘n roete gegee word wat jy nie kan aanpak nie,” sluit sy af.

RIVER BLUES is beskikbaar op alle digitale platforms. Laai die enkelsnit hier af:
https://open.spotify.com/track/4AsIphneedt4YF0ZzP3Off?si=qb0k4ubCSZinas5vRqmo3w
https://music.apple.com/za/album/river-blues-single/1564144064

SOSIALEMEDIASKAKELS
Facebook: https://www.facebook.com/saarkieband/
Twitter: @SaarkieBand
Instagram: @saarkieband
Webblad: www.saarkie.com

NAVRAE
Besprekings
Elize Fouché
Sel: 082 575 3184
E-pos: info@saarkie.com


Publisiteit & Bemarking
Starburst Promosies
Gizela Arndt
Sel: 083 399 6869
E-pos: gizela101@gmail.com
Webblad: www.starburstmusic.co.za


Alishia van Deventer
alishia@starburstmusic.co.za
083 635 4717
Starburst Promotions
http://www.starburstmusic.co.za