Herman Kleinhans releases new single – Dankie

Herman Kleinhans releases new single - Dankie

Herman Kleinhans pays tribute to his mother this Mother’s Day with a special single called Dankie.

Herman Kleinhans, an extremely talented musician and member of the group TWEE, drew a lot of attention when he won the Afri-Visie songwriting competition a few years ago. With the succesful release of his latest solo album, RUITE OOP (WINDOWS OPEN), he most definitely let the light in with the first single, Vliegtuig, which was taken from the album and still features on radio charts nationwide.

He now follows up the first release with a beautiful tribute to his Mother, titled, DANKIE, which he wrote during lockdown. “DANKIE is a song which I wrote during lockdown to my Mother for Mother’s Day. The song was recorded in a room, but the reaction was so overwhelming, that I decided to make a professional recording this year, but the concept stayed the same,” says Herman.

The music video of this beautiful song, produced by Wian van der Walt from Vonk Musiek, will be released soon. Make sure you keep an eye on Maroela Media’s pages on 30 April at 11h00 for this special music video release.

Herman is also very proud of the fact that the album was released alongside his own app, ShareTime. The purpose of this is to create a platform that makes it easy for people to help each other with their time and he believes that it can really make a difference.

Herman was born in Sunland in the Eastern Cape. He has been very passionate about music from an early age and was inspired by his Father, who sang and played guitar when friends came over for a braai.

When he is not singing or touring through the country, he’s busy developing and marketing his new app, as well as managing his two other businesses, TWEE Vellies and TWEE Plakkers, with Maryke, to whom he recently got engaged.

DANKIE is available on Herman’s album, RUITE OOP. Download it here: : https://lnk.to/081txIZY

SOSIALE MEDIA LINKS
Facebook: https://www.facebook.com/hermankmusiek
Twitter: @HermanMusiek
Instagram: @hermankleinhans
YouTube: https://www.youtube.com/channel/UCipCFcgkd31TNH_2fxlJ_dw


PUBLICITY AND MARKETING
Starburst Promotions
Gizela Arndt
Cell: 083 399 6869
E-mail: gizela@starburstmusic.co.za
Website: www.starburstmusic.co.za


Alishia van Deventer
alishia@starburstmusic.co.za
083 635 4717
Starburst Promotions
http://www.starburstmusic.co.za


Herman Kleinhans reik Moedersdag liedjie uit!

“DANKIE is ‘n liedjie wat ek tydens die grendeltydperk vir Moedersdag vir my Ma geskryf het” – Herman Kleinhans

Herman Kleinhans is ‘n uiters talentvolle musikant, lid van die groep TWEE en het verseker almal se aandag op hom gevestig toe hy die Afri-Visie se liedjieskryfkompetisie ‘n paar jaar gelede gewen het. Met sy nuutste solo-album, RUITE OOP, wat onlangs vrygestel is, het hy omtrent die lig ingelaat en die eerste enkelsnit wat vanaf hierdie album uitreik is, Vliegtuig, pronk steeds op radiostasies se trefferparades landswyd.

Nou volg die uitreiking van die tweede enkelsnit, DANKIE, wat hy tydens die grendeltydperk geskryf het. “DANKIE is ‘n liedjie wat ek tydens die grendeltydperk vir Moedersdag vir my Ma geskryf het. Die liedjie was sommer in die kamer opgeneem, maar die reaksie was so oorweldigend, dat ek dit hierdie jaar ordentlik wou doen met ‘n professionele opname, maar die konsep bly dieselfde,”vertel Herman.

Die musiekvideo vir hierdie pragtige lied, vervaardig deur Wian van der Walt van Vonk Musiek, sal ook eersdaags bekendgestel word. Hou gerus Maroela Media se blad om 11h00 op 30 April dop vir hierdie spesiale bekendstelling.

Herman is ook ongelooflik trots op die feit dat sy album saam met sy eie toepassing, ShareTime, uitgereik was. Die doel hiervan is om ’n platform te skep wat dit vir mense maklik maak om mekaar te help met hulle tyd en hy glo dat dit regtig ’n verskil kan maak.

Herman wat in Sunland in die Oos-Kaap gebore is se liefde vir sing is reeds op ’n jong ouderdom gebore en is geïnspireer deur sy pa, wat altyd kitaar gespeel en gesing het wanneer vriende kom braai het.

Hy hou hy homself besig met die ontwikkeling en bemarking van sy nuwe toep, asook sy twee ander besighede, TWEE Vellies en TWEE Plakkers, wat hy en Maryke, aan wie hy onlangs verloof geraak het, saam bestuur wanneer hy nie toer en die land vol konserte hou nie.

DANKIE is op Herman se album, RUITE OOP hier beskikbaar: : https://lnk.to/081txIZY

SOSIALE MEDIA SKAKELS
Facebook: https://www.facebook.com/hermankmusiek
Twitter: @HermanMusiek
Instagram: @hermankleinhans
YouTube: https://www.youtube.com/channel/UCipCFcgkd31TNH_2fxlJ_dw


PUBLISITEIT & BEMARKING
Starburst Promosies
Gizela Arndt
Sel: 083 399 6869
E-pos: gizela@starburstmusic.co.za
Webblad: www.starburstmusic.co.za


Alishia van Deventer
alishia@starburstmusic.co.za
083 635 4717
Starburst Promotions
http://www.starburstmusic.co.za