Prophet breaks silence with new album, Die Kolonie

Die Kolonie - PROPHET

Prophet fans, who have been begging them for a new album for years, will be happy to hear that the duo will be breaking their sixteen years silence with the release of DIE KOLONIE today, 6 April 2021.  And they did it with a bang!  Almost immediately after the album was released, it hit the #1 position on Apple Music’s Christian Charts!

In 1982 Koos van der Merwe and Theo Geyser invited music lovers to view the world from PROPHET’s perspective. It is now hundreds of performances, 10 CDs, two SAMA nominations and 7 ATKV Lier Awards later, but Prophet has not released an album since 2005.

These two doctors have once again shocked and inspired with their latest offering. DIE KOLONIE is an album that does not hesitate to say what needs to be said. Various themes are poetically addressed, from the self-enrichment of politicians and church leaders, the deception of the poor, the disillusionment of Hollywood love, to the deep thirst when faith leads to a dead end. And yet, this album also boasts joyous and beautiful moments of gratitude and love.

If you are looking for an album that kicks as well as soothes the soul, DIE KOLONIE is what you are looking for. It will let you think and dance or perhaps cry, or maybe even get angry. Above all, you will walk away knowing that you are not dealing with light-hearted music.

It’s got a kick!

Did you expect anything less?

Dis Prophet… alive and well and living in the Colony of South Africa.

Watch the music video of JY KAN NIE SOMMER VIR MY SÊ NIE
PROPHET – Jy Kan Nie Sommer Vir My Sê Nie (Amptelike Musiekvideo) – YouTube

TRACK LIST:
1. Jy Kan Nie Sommer Vir My Sê Nie 
2. Die Kolonie
3. Strate Van Goud
4. So Is Dit Met My Hart
5. Freedom Song
6. Dankbaar En Tevrede
7. Huil Maar Nou
8. Sweetness
9. Ek Kuier Vanaand By Rachel de Beer 
10. Dagbreek
11. Magtelose Maan
12. Laat My Sien

Music and lyrics for 4, 6, 10, 12: Koos
Music for the rest: Theo

Download links:
The album is available on digital platforms:
Distrokid: (Apple / Amazon / Spotify) https://distrokid.com/hyperfollow/prophet37/die-kolonie
SBM Bandcamp: https://stonebearmayor.com/album/die-kolonie


SOCIAL MEDIA LINKS:
Facebook: @Prophetmusiek
Instagram:  @prophet_houtkruis
Website:  www.prophetmusiek.com


PUBLICITY & MARKETING:
STARBURST PROMOTIONS
Alishia van Deventer
Cell: 083 635 4717
E-mail: alishia@starburstmusic.co.za
Website: www.starburstmusic.co.za


Alishia van Deventer
alishia@starburstmusic.co.za
083 635 4717
Starburst Promotions
http://www.starburstmusic.co.za


Prophet is terug na 16 jaar met hul nuwe album!

Prophet se aanhangers, wat reeds vir jare vra dat die duo weer hulle stem laat hoor, sal bly wees om te hoor dat hulle met die vrystelling van ’n nuwe album, DIE KOLONIE, vandag (6 April 2021) hulle stilte van sestien jaar verbreek.  En nie net sommer só nie!  Hulle het onmiddellik die #1 posissie op Apple Music se Christelike ranglys ingeneem, die oomblik wat die album bekendgestel is!

In 1982 het Koos van der Merwe en Theo Geyser begin om mense die lewe te laat bekyk deur PROPHET se bril.  Dit is nou honderde optredes, 10 CD’s, twee SAMA-benoemings, en 7 ATKV Liertoekennings later, maar Prophet het sedert 2005 nog nie weer ’n album die lig laat sien nie.

Hierdie twee doktore skok en inspireer oudergewoonte weer. DIE KOLONIE is ‘n album wat nie skroom om te sê wat gesê moet word nie. Vanaf die selfverryking van politici en kerkleiers, die misleiding van armes, die ontnugtering van Hollywoodliefde, tot die diep dors wanneer geloof by sy doodloopstrate kom – alles tema’s waaroor Prophet poëties protesteer en lamenteer. Tog het hierdie album ook sy vrolike oomblikke van dankbaarheid en die mooiheid van die liefde.

As jy op soek is na ’n album wat skop, maar terselfdertyd ook lawe, is hierdie een vir jou! DIE KOLONIE gaan jou laat dink en dans… en dalk ook laat huil of kwaad word. Maar een ding is seker, jy gaan weet dat jy hier nie te doen het met speletjiesmusiek nie.

Dit skop!

Hoe dan anders?

Dis Prophet… alive and well and living in the Colony of South Africa.

Kyk die musiekvideo van JY KAN NIE SOMMER VIR MY SÊ NIE
PROPHET – Jy Kan Nie Sommer Vir My Sê Nie (Amptelike Musiekvideo) – YouTube

LYS VAN SNITTE OP DIE ALBUM:
1. Jy Kan Nie Sommer Vir My Sê Nie
2. Die Kolonie
3. Strate Van Goud
4. So Is Dit Met My Hart
5. Freedom Song
6. Dankbaar En Tevrede
7. Huil Maar Nou
8. Sweetness
9. Ek Kuier Vanaand By Rachel de Beer
10. Dagbreek
11. Magtelose Maan
12. Laat My Sien

Alle lirieke, en musiek vir 4, 6, 10, 12: Koos Musiek vir die res: Theo

Die album is op alle digitale platforms hier beskikbaar:
Distrokid: (Apple / Amazon / Spotify) https://distrokid.com/hyperfollow/prophet37/die-kolonie
SBM Bandcamp: https://stonebearmayor.com/album/die-kolonie


SOSIALE MEDIA SKAKELS:
Facebook: @Prophetmusiek
Instagram:  @prophet_houtkruis
Website:  www.prophetmusiek.com


PUBLISITEIT & BEMARKING:
STARBURST PROMOSIES
Alishia van Deventer
Sel: 083 635 4717
E-pos: alishia@starburstmusic.co.za
Webblad: www.starburstmusic.co.za


Alishia van Deventer
alishia@starburstmusic.co.za
083 635 4717
Starburst Promotions
http://www.starburstmusic.co.za