Win R 10 000 with the Karoo Sci-Fi Film, Wesens

Wesens

The Karoo Sci-Fi film WESENS, is bringing film lovers a first-of-its-kind film analysis competition where they can win BIG cash prizes!

The South African Karoo Sci-Fi film WESENS, which currently exclusively available on DStv BoxOffice, is bringing film lovers a first-of-its-kind film analysis competition where they can win BIG cash prizes.

The creative agency The Suits and LitNet are looking for a critical analysis of WESENS, the award-winning Karoo science-fiction film that was released in South African cinemas in October last year and it is now available exclusively on BoxOffice by DStv.

They ask for more than a conventional movie review. What they are looking for is a critical analysis where you examine the film and share your insights and interpretation of the themes and symbolism within it.

You do not have to recount the plot of the film, rather focus your analysis on how the metaphors, analogies and cinematic techniques that was used, add to your interpretation of the themes, symbolism and ultimate message of the film.

The competition is open to pupils, students and film lovers. The critical analysis of the film must be between 500 and 1 200 words and entries must be emailed with the subject line: “Wesens” to Izak de Vries at LitNet – izak@litnet.co.za

Cash prizes include a R10 000 first prize, a R3 000 second prize and a R2 000 third prize. Entries have to reach LitNet on or before 9 May 2021 to be eligible for a prize.

What is also extremely exciting, is that one of the judges for this unique film analysis competition is the renowned South African author and film critic, Leon van Nierop!

This sci-fi, mystery is set in South Africa in 1967 and follows four South African Intelligence Agents as they investigate an unidentified object that landed on a farm in the Karoo. They record their investigation with a Super 8 and 16mm camera, trying to solve a mystery that will keep you guessing until the very last line.

Visit LitNet or WESENS for more information.

Watch the DStv BoxOffice trailer of WESENS here.

SOCIAL MEDIA LINKS
Facebook:           (20+) Wesens Film | Facebook
Instagram:          @wesensfilm
Website:              www.wesens.co.za


PUBLICITY AND MARKETING
Starburst Promotions
Alishia van Deventer
Cell: 083 635 4717
E-mail: alishia@starburstmusic.co.za
Website: www.starburstmusic.co.za


Alishia van Deventer
alishia@starburstmusic.co.za
083 635 4717
Starburst Promotions
http://www.starburstmusic.co.za


Wen R 10 000 met die Wetenskapfiksiefilm, Wesens!

Die wetenskapfiksiefilm, WESENS, gee filmliefhebbers nou die geleentheid om groot kontantpryse te wen met ‘n filmontleding-kompetisie.

Die wetenskapfiksiefilm, WESENS, wat tans eksklusief beskikbaar op DStv BoxOffice is, gee filmliefhebbers nou die geleentheid om groot kontantpryse te wen met ‘n eerste van sy soort filmontleding-kompetisie.

Die skeppende agentskap The Suits en LitNet is opsoek na ’n kritiese ontleding van WESENS – die veel bekroonde Karoo-Sci-Fi-film – wat in Oktober verlede jaar in Suid-Afrikaanse bioskope vrygestel is, en tans eksklusief beskikbaar is op DStv se BoxOffice.

Vir die kompetisie is hulle opsoek na meer as ’n konvensionele filmresensie. Waarna hulle soek is ‘n kritiese ontleding waar jy die temas en simboliek in die film ondersoek en jou insigte en interpretasie daarvan deel.

Dit is nie nodig om die storielyn van die film te herhaal in jou ontleding nie, fokus meer op die metafore en filmtegnieke wat gebruik is en hoe dit alles bydra tot jou interpretasie van die temas, simboliek en uiteindelike boodskap van die film.

Die kompetisie is oop vir skoliere, studente en filmliefhebbers. Die kritiese ontleding van die film moet tussen 500 en 1200 woorde lank wees. Stuur jou inskrywing aan izak@litnet.co.za met die woord “Wesens” duidelik in die onderwerplyn.

Kontantpryse sluit in R10 000 vir die eerste prys, R3 000 vir die tweede prys en R2 000 vir die derde prys. Inskrywings moet LitNet voor of op 9 Mei 2021 bereik om in aanmerking te kom vir die pryse.

Nog opwindende nuus is dat die bekroonde Suid-Afrikaanse skrywer en rolprentresensent, Leon van Nierop, ook een van die beoordelaars is van hierdie unieke filmontleding-kompetisie!

Hierdie raaiselagtige wetenskapfiksie-film volg vier Suid-Afrikaanse Republikeinse Intelligensie-diens Agente wat met behulp van onderskeidelik ʼn Super 8 en 16 mm-kamera ‘n vreemde voorwerp ondersoek wat op 3 Desember 1967 op ‘n boer se plaas in die Karoo geland het. Wat volg is die ontknoping van ‘n raaisel wat jou sal boei tot die laaste oomblik.

Besoek LitNet of die WESENS-webwerf vir meer inligting.

Vind die WESENS-lokprent vir DStv BoxOffice, kliek hier.

SOSIALE MEDIA SKAKELS
Facebook:           (20+) Wesens Film | Facebook
Instagram:          @wesensfilm
Webtuiste:         www.wesens.co.za


PUBLISITEIT & BEMARKING
Starburst Promosies
Alishia van Deventer
Sel: 083 635 4717
E-pos: alishia@starburstmusic.co.za
Webblad: www.starburstmusic.co.za


Alishia van Deventer
alishia@starburstmusic.co.za
083 635 4717
Starburst Promotions
http://www.starburstmusic.co.za