Francois van Rensburg – As ek verlief raak

Francois van Rensburg - As ek verlief raak

According to recent studies that extends over two eras, the following was found – approximately 24 of every 40 songs, is about love.

According to recent studies that extends over two eras, the following was found – approximately 24 of every 40 songs, is about love. In 2021 this theme is still relevant, even more so in the month of Valentine’s Day.

Although a lot has been written and sung about this subject, Francois van Rensburg liked the unique way how Wouter van de Venter expresses it in his song, AS EK VERLIEF RAAK.

“As ek verlief raak knak ek in my knieë. As ek verlief raak ruk ek aan die tralies. Aan die mure. Aan die bure…” (When I fall in love my knees snap, when I fall in love I jerk at the bars. On the walls. On the neighbours) Wouter gave Francois permission to record his own version of this song and the time to release it, is now!

“I have heard various love descriptions, but never in this striking manner,” says Francois. “It immediately spoke to me and I simply had to record this song and make it my own,” he adds.

Love can make one do strange things, who would have guessed that it could make you want to tear down the walls and sometimes the neighbours too!

AS EK VERLIEF RAAK is available on digital platforms.

SOCIAL MEDIA LINKS:
Facebook: https://www.facebook.com/francois.vanrensburg.9
Instagram & Twitter: @FrancoisvRens


PUBLICITY AND MARKETING:
STARBURST PROMOTIONS
Alishia van Deventer
Cell: 083 635 4717
E-mail: alishia@starburstmusic.co.za
Website: www.starburstmusic.co.za


Alishia van Deventer
alishia@starburstmusic.co.za
083 635 4717
Starburst Promotions
http://www.starburstmusic.co.za


Francois van Rensburg stel nuwe enkelsnit vry!

“As ek verlief raak knak ek in my knieë. As ek verlief raak ruk ek aan die tralies. Aan die mure. Aan die bure…”

Volgens onlangse navorsing wat oor twee eras strek, is die volgende bevind – ongeveer 24 uit 40 liedjies besing die liefde. In 2021 is hierdie tema steeds relevant, soveel te meer in Valentynsmaand.

Alhoewel daar baie hieroor geskryf en gesing word, het Francois van Rensburg gehou van die unieke manier waarop Wouter van de Venter dit uitdruk in sy liedjie, AS EK VERLIEF RAAK.

“As ek verlief raak knak ek in my knieë. As ek verlief raak ruk ek aan die tralies. Aan die mure. Aan die bure…”

Wouter het Francois toestemming gegee om sy eie weergawe hiervan op te neem en die tyd om dit vry te stel is nou!

“Ek het al verskeie liefdesbeskrywings gehoor, maar nog nooit op dié treffende manier nie,” sê Francois. “Dit het dadelik tot my gespreek en ek móés die liedjie eenvoudig opneem en my eie maak,” voeg hy by.

Die liefde kan ’n mens vreemde dinge laat doen, maar wie sou kon raai dat dit jou soms selfs aan die mure en die bure wil laat ruk.

AS EK VERLIEF RAAK is beskikbaar op alle digitale platforms.

SOSIALE MEDIA SKAKELS: 
Facebook: https://www.facebook.com/francois.vanrensburg.9
Instagram & Twitter: @FrancoisvRens


PUBLISITEIT & BEMARKING:
STARBURST PROMOSIES
Alishia van Deventer
Sel: 083 635 4717
E-pos: alishia@starburstmusic.co.za
Webblad: www.starburstmusic.co.za


Alishia van Deventer
alishia@starburstmusic.co.za
083 635 4717
Starburst Promotions
http://www.starburstmusic.co.za