Gerduan Kemp releases Sesde Sintuig music video

Gerduan Kemp

Less than a month after his latest single, SESDE SINGTUIG, which is appearing on the charts of radio stations nationwide, Gerduan Kemp from Bloemfontein is back in the spotlight with the release the beautiful music video of this song that shows how powerful true love can really be.

According to the artist, with his deep soothing voice, the music video exhibits how love is able to save you from a dark place in your life and change everything for the better.

“With this video I show the difference that love can make in one’s life. We used the contrast between the dark underground parking area and the colour of nature to bring the concept alive,” he explains.

“Sometimes it is difficult to forget about the past, but we show that you can be persuaded to move on by the right person. This storyline is told by a dancer – Celia Beyleveldt – who moves around me all the time, but I am unaware of her existence. Every time she touches me, I am in a totally different place.”

The video was produced by Christian Wolf of BrickWolf Creatives and was filmed in Atterbury Value Mart’s underground car park and in a large field with an adjacent forest in Irene. It fits in perfectly with the original theme of the song that was written by Johan Oberholzer.

Watch the video here:   https://youtu.be/79uHlALK0vM

“SESDE SINTUIG shares how love can sometimes help you to escape from reality. Love also has the power to make you forget about the pain of the past. In this song, it shows how your sixth sense (love), is actually all that you need to be happy,” explains the singer about this song that has already been featured on most major radio stations.

“Love is something that all of us experience and this song describes that feeling of being in love that we sometimes struggle to put into words,” he says. “There are so many songs about love, but I think people are going to like this one because it uses a new angle to describe love, and the emotion behind it.”

With SESDE SINTUIG he is showing the public what can be expected from the next chapter of his career and it also proves that this talented musician has a very promising future ahead for him in the local music industry.

Download the single here:
Spotify: https://open.spotify.com/track/3vpn7Ww0yVc3fcWUhteEFc?si=4vkaw7tqRCO7gdKmbFu07w
iTunes: http://itunes.apple.com/album/id1534281523?ls=1&app=itunes
Apple Music: http://itunes.apple.com/album/id/1534281523
Deezer: https://deezer.page.link/FKk8SjvxPao9xJLz9
YouTube: https://youtu.be/79uHlALK0vM

SOCIAL MEDIA LINKS
Facebook: https://www.facebook.com/gerduankemp
Instagram: @gerduan_kemp
YouTube: https://www.youtube.com/channel/UCXPRZ8V6lklGKjA_F0hbKFA


PUBLICITY & MARKETING
Starburst Promotions
Alishia van Deventer
Cell: 083 635 4717
E-mail: alishia@starburstmusic.co.za
Website: www.starburstmusic.co.za


Alishia van Deventer
alishia@starburstmusic.co.za
083 635 4717
Starburst Promotions
http://www.starburstmusic.co.za


Gerduan Kemp stel Sesde Sintuig musiekvideo vry!

Skaars ’n maand nadat sy nuwe enkelsnit, SESDE SINTUIG, musiekliefhebbers kom beïndruk het en op die trefferparades van radiostasies landswyd pryk, is Gerduan Kemp van Bloemfontein terug in die kollig met die vrystelling van dié liedjie se hoendervleismooi musiekvideo wat die krag van ware liefde uitbeeld.

Volgens die kunstenaar, met sy kenmerkende diep stem, is die musiekvideo ’n tentoonstelling van hoe liefde ’n mens altyd uit ’n donker plek in jou lewe kan red en alles ten goede kan verander.

“Met hierdie video beeld ek die verskil uit wat liefde in ’n mens se lewe kan maak. Ons gebruik die kontras tussen die donker ondergrondse parkeerarea en die kleurvolle natuur om aan hierdie konsep lewe te gee,” verduidelik hy.

“’n Mens vind dit soms moeilik om van die verlede te vergeet, maar ons wys hier dat dit gedoen kan word met ’n bietjie oortuiging deur die regte persoon. Hierdie storielyn word vertel deur ’n danser – Celia Beyleveldt – wat die heeltyd rondom my beweeg, maar ek is glad nie bewus van haar nie. Elke keer wat sy aan my vat, is ek op ’n ander plek.” 

Die video is vervaardig deur Christian Wolf van BrickWolf Creatives en is verfilm in Atterbury Value Mart se ondergrondse parkeerarea en in ’n groot veld met ’n aangrensende woud in Irene. Dit sluit perfek aan by die oorspronklike tema van die liedjie wat deur Johan Oberholzer geskryf is.

Kyk die video hier:   https://youtu.be/79uHlALK0vM

“SESDE SINTUIG vertel hoe liefde jou soms van die werklikheid kan laat vergeet. Liefde het ook die krag om ’n mens te laat vergeet van die hartseer in die verlede. In die liedjie verwys dit na hoe jou sesde sintuig (liefde) eintlik al is wat jy nodig het,” verduidelik die sanger, oor dié treffer wat reeds op verskeie groot radiostasies regoor die land gehoor kan word.

“Liefde is iets wat elke persoon iewers in hulle lewe ervaar en hierdie liedjie beskryf daardie gevoel van liefde wat ons soms sukkel om in woorde te sit. Daar is soveel liedjies daar buite wat handel oor die liefde, maar ek dink dat mense juis van hierdie een gaan hou omdat dit ’n nuwe invalshoek gebruik om liefde, en die gevoel daarvan, te beskryf.”

SESDE SINTUIG wys aan die publiek en luisteraars presies wat hulle van die volgende hoofstuk van sy loopbaan kan verwag.  Gerduan het reeds die kuns vervolmaak om met musiekharte te praat en daar is beslis ’n baie belowende toekoms vir hom in die plaaslike musiekbedryf.

Die liedjie is beskikbaar op alle digitale platforms.  Laai dit hier af:
Spotify: https://open.spotify.com/track/3vpn7Ww0yVc3fcWUhteEFc?si=4vkaw7tqRCO7gdKmbFu07w
iTunes: http://itunes.apple.com/album/id1534281523?ls=1&app=itunes
Apple Music: http://itunes.apple.com/album/id/1534281523
Deezer: https://deezer.page.link/FKk8SjvxPao9xJLz9
YouTube: https://youtu.be/79uHlALK0vM

SOSIALEMEDIASKAKELS
Facebook: https://www.facebook.com/gerduankemp
Instagram: @gerduan_kemp
YouTube: https://www.youtube.com/channel/UCXPRZ8V6lklGKjA_F0hbKFA  


PUBLISITEIT EN BEMARKING
Starburst Promosies
Alishia van Deventer
Sel: 083 635 4717
E-pos: alishia@starburstmusic.co.za
Webblad: www.starburstmusic.co.za


Alishia van Deventer
alishia@starburstmusic.co.za
083 635 4717
Starburst Promotions
http://www.starburstmusic.co.za