Jack Parow and Loki song set to be a summer hit

Jack Parow & Loki song set to be a summer hit!

ALTYD OP VAKANSIE is the theme song for the upcoming hilarious new Afrikaans romantic comedy KAALGAT KAREL!

If you, like the rest of the world, have had enough of 2020, then Jack Parow and Loki Rothman’s latest song – a fun and feel-good summer anthem – is sure to cheer you up and get you in the holiday mood! The single and music video was released on Friday, 13 November and the music video already got close to 20 000 views on YouTube since the release.

ALTYD OP VAKANSIE is the theme song for the upcoming hilarious new Afrikaans romantic comedy KAALGAT KAREL, produced by Boondogle Film’s Paul Egan and Meg Rickards and tells the story of Karel Venter (Francois Jacobs), a guy who loves the thrill of streaking during sports matches – and the accompanying social media stardom! He falls head-over-heels for the paramedic (Christia Visser) who saves him after a streak gone wrong. However, there’s a problem: she’s a straitlaced single mom who has no interest in his streaking shenanigans. The official trailer for the film was released on Thursday, 12 November and provides a first glimpse into what can be expected from this tummy-tickling tale.

Watch the trailer here: https://youtu.be/VDtBaSs6PzE

According to Jack and Loki, ALTYD OP VAKANSIE ties in perfectly with the film. Written with the main character in mind, it is upbeat and energetic. “The song is about Karel, who refuses to grow up. He just wants to have fun and live a carefree life without responsibilities. He doesn’t take life too seriously,” shares Rothman.

Loki composed the soundtrack for the film and suggested they get Jack involved in writing the theme song. “We decided that instead of licensing something, we would like to create a theme song for the movie that really captured the spirit of the movie,” explains director Meg Rickards. “Loki and Jack already had a great collaborative working relationship, and we had always admired Jack’s cutting-edge work and thought he could hit the right kind of stoutgat tone in the lyrics – irreverent but still heartfelt. Loki is brilliant at creating catchy, vibey and layered melodies. The collaboration worked fantastically well and, while the song was specially written for the movie, we believe it will also have a life of its own,” says Meg.

The music video for ALTYD OP VAKANSIE was produced by Meg Rickards and Paul Egan and the directing, editing and cinematography was handled by Michael Carter with support from camera assistant, Abigael Thompson and features scenes from the film, as well as Jack and Loki having a good time. “In the video we are at home, playing games, drinking beer and having a great time. We are really just living our best life,” says Jack. Loki adds: “The video is meant to encourage people to stop worrying and have a good time.”

A special thanks also goes out to Theunis Uys for providing Music Production Services both for the film and the music video.

Watch the music video here: https://www.youtube.com/watch?v=EmHppAieMnk

Both artists believe that the song will have wide appeal. “I think it’s a great party song,” says Loki. “It gives you that holiday vibe and for people with no worries, it is a great soundtrack for life.” Jack agrees: “After a rough year we could all use some good vibes and a holiday. ALTYD OP VAKANSIE is light-hearted and fun, and isn’t that what going on vacation is all about? Life is good and we must enjoy it.”

“I always enjoy working with Loki,” says Jack. “We have known each other for a long time, and we understand each other’s style and vibe which makes working together quick and easy. The KAALGAT KAREL team was great and it was a privilege to work on the theme song for the film.”

The film – which promises lots of humour, sport, and high-adrenalin fun – is an endearing love story that will appeal to audiences across gender, age and class. So too will ALTYD OP VAKANSIE.

“It’s been such a cosmic snotklap of a year. We want to laugh and be on vacation and dance and braai and feel alive. We are thrilled with the song that Loki and Jack have created together and we believe it will be the hit of the summer,” concludes Meg.

KAALGAT KAREL will make its on-screen debut on 12 February 2021. It is distributed locally by Filmfinity (Pty) Ltd. and was produced in cooperation with kykNET, the Eastern Cape Development Corporation (ECDC), the Eastern Cape Provincial Arts and Culture Council (ECPACC), the Department of Trade and Industry (DTI) and its brand integration partners, Galito’s, Red Alert and the Hathaway Group of Guesthouses.

ALTYD OP VAKANSIE is available on all digital platforms. Download it here: https://music.apple.com/za/album/altyd-op-vakansie-feat-loki-rothman-single/1537416565

SOCIAL MEDIA LINKS:

KAALGAT KAREL
Facebook: https://www.facebook.com/KaalgatKarel
Instagram: @kaalgatkarel
Twitter: @kaalgatkarel
Hashtag: #HierGatOns
#AltydOpVakansie
#KaalgatKarel
#AltydNommerEen
Youtube: www.youtube.com/kaalgatkarel


PUBLICITY & MARKETING:
STARBURST PROMOTIONS
Alishia van Deventer
Cell: 083 635 4717
E-mail: alishia@starburstmusic.co.za
Website: www.starburstmusic.co.za


Altyd op Vakansie deur Jack Parow & Loki Rothman

ALTYD OP VAKANSIE is die temalied van die nuwe Afrikaanse romantiese komedie, KAALGAT KAREL!

As jy, soos die res van die wêreld, genoeg gehad het van 2020, sal Jack Parow en Loki Rothman se nuwe liedjie – ’n opgewekte goedvoel-kreet vir die somer – jou beslis laat beter voel!  Dié liedjie en musiekvideo is op Vrydag, 13 November bekendgestel en die video spog reeds met naby 20 000 kyke!

ALTYD OP VAKANSIE is die temalied van die nuwe Afrikaanse romantiese komedie, KAALGAT KAREL, wat vervaardig is deur Boondogle Films se Paul Egan en Meg Rickards (wat ook die regisseur is).  Die storie vertel die verhaal van ’n kaalnaeler, Karel (Francois Jacobs), wat halsoorkop verlief raak op ’n pligsgetroue paramedikus, Rita (Christia Visser), wat sy bas red nadat sy mannewales skeefloop, maar daar is een probleem; sy is ’n ernstige en pligsgetroue enkelma wat geen belangstelling het in sy bedrywighede nie.  Dié skreeusnaakse rolprent se amptelike lokprent is ook pas verlede Donderdag bekendgestel en beloof om meer insae te gee oor wat kykers kan verwag.

Kyk die lokprent hier: https://youtu.be/VDtBaSs6PzE

Volgens Jack en Loki, sluit ALTYD OP VAKANSIE perfek by die tema van die rolprent aan. Die enkelsnit, wat geskryf is met die hoofkarakter in gedagte, is energiek en vrolik. “Die liedjie gaan oor Karel wat weier om groot te word. Hy wil net pret hê en ’n sorgvrye bestaan voer, sonder verantwoordelikhede. Die ou vat nie die lewe te ernstig op nie,” deel Rothman.

Loki het die klankbaan van die rolprent vervaardig en voorgestel dat Jack betrokke raak met die skryf van die temalied. “Ons het besluit om nie ’n bestaande treffer te gebruik nie, maar eerder iets te skep wat die gees van die fliek vasvang,” verduidelik regisseur, Meg Rickards. “Loki en Jack het ’n goeie werksverhouding en ons was nog altyd beïndruk met Jack se talent. Ons het geglo dat hy die perfekte kandidaat sou wees om die regte stoute lirieke op te tower, wat steeds met die hart sal praat. Loki is ook baie goed daarmee om die regte atmosfeer met musiek vas te vang. Die eindresultaat van hulle harde werk, is indrukwekkend. Alhoewel die liedjie spesiaal vir die fliek geskep is, glo ons dat dit ook ’n lewe van sy eie gaan hê,” sê Meg.

Die musiekvideo van ALTYD OP VAKANSIE is vervaardig deur Meg Rickard en Paul Egan en die regie, redigering en kinemematografie is behartig deur Michael Carter ondersteun deur Abigael Thompson as kamera-assistent en bevat tonele uit die fliek, maar wys ook hoe Jack en Loki hulleself geniet. “In die video is ons by die huis, besig om speletjies te speel, bier te drink en pret te hê. Ons is regtig net besig om ons beste lewe te leef,” sê Jack. Loki voeg by: “Die idee agter die video is om kykers aan te moedig om op te hou stres en hulleself te geniet.”

‘n Spesiale woord van dank aan Theunis Uys vir die lewering van musiek produksie dienste op beide die film en musiekvideo.

Kyk die musiekvideo hier:  https://www.youtube.com/watch?v=EmHppAieMnk

Beide kunstenaars glo dat die liedjie sal aanklank vind by luisteraars van alle ouderdomme. “Ek dink dis ’n lekker partytjieliedjie,” sê Loki. “Dit gee jou daardie vakansiegevoel en dit is ook die perfekte klankbaan vir diegene met ’n sorgvrye lewe.” Jack stem saam: “Na ’n rowwe jaar, kan ons almal doen met goeie vibes en ’n vakansie. ALTYD OP VAKANSIE is lighartig en pret – is dit nie waaroor vakansie gaan nie? Die lewe is goed en ons moet dit geniet.”

“Ek en Loki het nog altyd lekker saam gewerk,” sê Jack. “Ons ken mekaar al lank en verstaan mekaar se styl, wat dit maklik maak om vinnig en doeltreffend te werk. KAALGAT KAREL-span is wonderlik en dit is ’n groot voorreg om saam met hulle aan die temalied van die fliek te werk.”

Die fliek wat op 12 Februarie 2021 in plaaslike bioskope open beloof om kykers te bederf met hope humor, sport en aksiebelaaide pret – dis ’n pragtige liefdesverhaal wat, net soos ALTYD OP VAKANSIE, aanklank sal vind by gehore van alle ouderdomme.

“2020 was so ’n snotklap van ’n jaar. Ons was lus om vir ’n slag weer te lag, vakansie te hou, te dans, te braai en regtig te leef. Ons is mal oor die temalied wat Loki en Jack geskep het en glo dat dit ’n treffer gaan wees hierdie somer,” sluit Meg af.

KAALGAT KAREL word plaaslik versprei deur Filmfinity (Edms) Bpk. en is vervaardig in samewerking met kykNET, die Oos-Kaapse Ontwikkelingskorporasie (OKOK), die -Kaapse provinsiale kuns-en-kultuurraad (ECPACC), Departement van Handel en Nywerheid (DTI), en handelsmerkvennote Galito’s, Red Alert en die Hathaway-gastehuisgroep.

ALTYD OP VAKANSIE is op alle digitale platforms beskikbaar.  Kry dit hier: https://music.apple.com/za/album/altyd-op-vakansie-feat-loki-rothman-single/1537416565

SOSIALEMEDIASKAKELS:

KAALGAT KAREL
Facebook: https://www.facebook.com/KaalgatKarel
Instagram: @kaalgatkarel
Twitter: @kaalgatkarel
Hashtag: #HierGatOns
#AltydOpVakansie
#Kaalgatkarel
#AltydNommerEen
Youtube: www.youtube.com/kaalgatkarel


PUBLISITEIT EN BEMARKING:
STARBURST PROMOSIES
Alishia van Deventer
Sel: 083 635 4717
E-pos: alishia@starburstmusic.co.za
Webblad: www.starburstmusic.co.za


Alishia van Deventer
alishia@starburstmusic.co.za
083 635 4717
Starburst Promotions
http://www.starburstmusic.co.za